Rent A Toilet

Rent A Toilet Hiring of toilets big or small for your convenience where ever you like

Willem Alberts het verjaar...hele 50 jonk. Lekker gebraai by die werk.
18/09/2016

Willem Alberts het verjaar...hele 50 jonk. Lekker gebraai by die werk.

En so het ons afskeid geneem van Herman Engelbrecht na baie jare se diens by Rent A toilet. Baie dankie vir alles en hoo...
02/09/2016

En so het ons afskeid geneem van Herman Engelbrecht na baie jare se diens by Rent A toilet. Baie dankie vir alles en hoop jy sal baie gelukkig wees by die nuwe werk. Jy kan maar kom kuier en ons gaan jou ook besoek. Stekte en geniet dit baie

Vir enige funksie , kantoor partytjies, verjaarsdae, troues, noem dit en enige plek.........bespreek net vroegtydig die ...
28/06/2016

Vir enige funksie , kantoor partytjies, verjaarsdae, troues, noem dit en enige plek.........bespreek net vroegtydig die toilets asseblief

Hier is die ou Tommie, hy het nou al diens gedoen vir 6 jaar...
28/06/2016

Hier is die ou Tommie, hy het nou al diens gedoen vir 6 jaar...

28/06/2016

Ons het n nuwe toevoeging tot ons vloot van toilets....HOU DIE SPASIE DOP!!!!!

En so gaan ons toilette ook op die vlotte......n baie noodsaaklike item op so n trip, kyk links in die hoek.....onthou o...
19/04/2016

En so gaan ons toilette ook op die vlotte......n baie noodsaaklike item op so n trip, kyk links in die hoek.....onthou om vroegtydig te bespreek vir volgende jaar

Hierdie klomp stort is nou weg gelaai Windhoek toe.....safe trip
15/03/2016

Hierdie klomp stort is nou weg gelaai Windhoek toe.....safe trip

Hier is ons trusty ou Simon......die beste
15/03/2016

Hier is ons trusty ou Simon......die beste

Goeie more, hier is ons nuutste toevoeging van toilette.  3 Urinals en 2 x spoel toilette.  Baie netjies
15/03/2016

Goeie more, hier is ons nuutste toevoeging van toilette. 3 Urinals en 2 x spoel toilette. Baie netjies

07/03/2016
04/03/2016

Good things on the way.......

Address

Swakopmund
9000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rent A Toilet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share