Unofficial: Zest Foods

Unofficial: Zest Foods Cooked Homemade Meals Daily
Platters and Catering for Events
Frozen Puddings

30/06/2018

Hi, ek is nou werksaam by Plastilon en doen geen platters of funksies nie. Zest @ the Dome is twee pragtige dames wat net wag vir julle oproep. U kan hulle kontak by 081 127 0280 of 081 303 4467. Hierdie blad gaan ek nou "delete" om enige verwarring in die toekoms te verseker

Heerlike bekostigbare ete's vir jou en jou gesin.  Slegs 50.00pp.  Maandelikse spyskaart beskikbaar.  Inbox my  of gee u...
30/05/2016

Heerlike bekostigbare ete's vir jou en jou gesin. Slegs 50.00pp. Maandelikse spyskaart beskikbaar. Inbox my of gee u epos adres en ek stuur dit vir u

Moeg en nie lus vir kosmaak.  Kom ek spaar jou die moeite.  Heerlike gekookte etes vanaf Maandag tot Donderdag.  Slegs 5...
18/04/2016

Moeg en nie lus vir kosmaak. Kom ek spaar jou die moeite. Heerlike gekookte etes vanaf Maandag tot Donderdag. Slegs 50.00/ete. Stuur jou email adres en ek stuur jou maandelikse spyskaart. Jy kies watter dag jou pas. Los email adres

Platters vir enige geleentheid. n Groot verskeidenheid.  Inbox my of los jou email adres
13/04/2016

Platters vir enige geleentheid. n Groot verskeidenheid. Inbox my of los jou email adres

Heerlike ligte etes daagliks vanaf Maandag tot Donderdag.  Slegs Swakopmund.  Inbox my vir maandelikse Spyskaart
04/04/2016

Heerlike ligte etes daagliks vanaf Maandag tot Donderdag. Slegs Swakopmund. Inbox my vir maandelikse Spyskaart

14/03/2016

Gevriesde Lasagne en Hoender Pasteie. Sausage Rolls en Spinasie en Feta Kaas pasteitjies. Alles tuisgemaak en 100% vars produkte.
Pryse:
Lasagne en Hoenderpasteie 2/3 Porsies N$90.00
Lasagne en Hoenderpasteie 6/8 Porsies N$220.00
Worsrolletjies en Feta&Spinasie 12 of 24 N$14.00/pasteitjie

05/01/2016

Freshly Zest is starting from 1 February 2016 preparing light lunches. If you are interested please leave your mail address or just inbox us

12/11/2015

Heerlike tuisgemaakte Hoenderpasteie, Lasagne, Bobotie, Chicken a la King en Beef Stroganoff .

Vakansietyd is amper hier, nie lus vir kosmaak?, ek maak die volgende wat u in die vrieskas kan hou en net uithaal vir '...
20/10/2015

Vakansietyd is amper hier, nie lus vir kosmaak?, ek maak die volgende wat u in die vrieskas kan hou en net uithaal vir 'n heerlike maaltyd.....Hoenderpastei, Bobotie, Lasagne, Mac en Cheese, u kan kies....4-6 persone en 6-8 persone. Stuur email adres vir pryse...

Heerlike worsrolletjies, tuisgemaak.  100% Beesmaalvleis.  Verpakking 12/24.  Haal uit en bak, n heerllike maaltyd
06/10/2015

Heerlike worsrolletjies, tuisgemaak. 100% Beesmaalvleis. Verpakking 12/24. Haal uit en bak, n heerllike maaltyd

Rugby Wereld platters, Kontak my gerus vir pryse....
24/09/2015

Rugby Wereld platters, Kontak my gerus vir pryse....

Address

Swakopmund

Telephone

+264814231674

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Unofficial: Zest Foods posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category