Anders Ateljee

Directions

Anders Ateljee Styl wat stories vertel✨
Van konsep tot uitvoering. Troues en funksies wat met bedoeling beplan en anders gedoen word.
(1)

06/10/2026

Beige is boring!✨
Hier is n “sneak peek” van ons nuutste foto sessie, geïnspireer deur lente 🌷🍍✨

Die span:
Venue & Catering

Concept & Styling
ANDERS | Troues & Funksies
Photography
Shalom Photography
Dress
Amazing Designs
Florals
Petrus Laubscher
Hair + MUA
Michelle Uys Makeup Artist
Cake
Your Cake Poet | Home baker | Swakopmund
Content Creator
Augusta Kiesewetter
JACOLENE HALL | Namibian Photographer + Content Creator
Fruits
Food Lover's Market
Model
Angelique Smeda

02/10/2026

The magic truly happens behind the scenes where every details matters and creative hands form a beautiful story.
✨ Working with the best team:






Die Anders “Swiggle Backdrop” is binnekort beskikbaar om te huur ✨ Ons kan nie wag om vir Julle te wys wat alles ons NOG...
17/09/2026

Die Anders “Swiggle Backdrop” is binnekort beskikbaar om te huur ✨ Ons kan nie wag om vir Julle te wys wat alles ons NOG mee besig is nie!


ANDERS | Troues & Funksies
GUSSY | Wedding and Elopement Photographer
Amazing Designs
Petrus Laubscher
𝓐𝓶𝓸𝓻𝓪𝔂 𝓒𝓵𝓪𝓻𝓴𝓮
E M 👼🏼

2027 BRUIDE… WATTER TEMA KIES JY VIR JOU BACHELORETTE? 💍Jou bachelorette of bruidstee is die perfekte geleentheid om saa...
04/09/2026

2027 BRUIDE… WATTER TEMA KIES JY VIR JOU BACHELORETTE? 💍

Jou bachelorette of bruidstee is die perfekte geleentheid om saam met jou gunstelingmeisies te kuier, lekker te lag en dit ’n dag te maak om te onthou! 🥂

Of jy nou hou van iets kleurvol en speels, sag en romanties, of sommer ’n bietjie wild — daar is ’n tema vir elke bruid. ✨

Watter een is jou gunsteling? Tag jou meisies en laat weet ons in die kommentaar! 🥂

Die winter is verby… tyd vir kleur, blomme en lente.ANDERS | Troues & Funksies GUSSY | Wedding and Elopement Photographe...
01/09/2026

Die winter is verby… tyd vir kleur, blomme en lente.

ANDERS | Troues & Funksies
GUSSY | Wedding and Elopement Photographer
Florist

Die “kinda chic” trend, ons is hier daarvoor!…Saam droom. Saam bou. Saam doen.Die magic lê in die details!Van die eerste...
31/08/2026

Die “kinda chic” trend, ons is hier daarvoor!…

Saam droom. Saam bou. Saam doen.

Die magic lê in die details!

Van die eerste idee tot die heel laaste detail.

Ons hou daarvan om idees uit die skerm en in die regte wêreld te bring.

As ons dit kan uitdink, kan ons dit bou.

En eerlik? Ons sou dit nie anders wou hê nie.

Die beste idees begin gewoonlik met: “Wat as ons…?”
En toe klim Petrus Laubscher ń berg…

Dis die oomblik waarvoor ons dit alles doen.

Julle geniet die dag. Ons hanteer die res.

Want ons is ANDERS! En dis die punt!

Hierdie shoot… ons is nog lank nie klaar daarmee nie. Daar is net té veel mooi om in een post te probeer wys - van die s...
31/08/2026

Hierdie shoot… ons is nog lank nie klaar daarmee nie.

Daar is net té veel mooi om in een post te probeer wys - van die sagte, vloeiende teksture tot die dramatiese kontras, die rooi aksente en al die klein besonderhede wat hierdie konsep so besonders gemaak het.

Ons het nog hope foto’s wat ons nie kan wag om met julle te deel nie. ✨

Die span:
ANDERS | Troues & Funksies
Amazing Designs
Petrus Laubscher
Florist
GUSSY | Wedding and Elopement Photographer
Zeta Nel
𝓐𝓶𝓸𝓻𝓪𝔂 𝓒𝓵𝓪𝓻𝓴𝓮
E M 👼🏼

n Tafel geïnspireer deur winter.Ons het hierdie tafel rondom ’n warm, aardse palet ontwerp. Sagte neutrale skakerings, d...
28/08/2026

n Tafel geïnspireer deur winter.

Ons het hierdie tafel rondom ’n warm, aardse palet ontwerp. Sagte neutrale skakerings, diep burgundy en ’n tikkie rooi wat die hele tafel lewe gee.

Die klip is een van ons gunsteling-elemente. Deur die natuurlike klip direk op die tafel te gebruik, bring ons die landskap en sy rou teksture in die ontwerp in. Tog voel die tafel steeds sag en vroulik deur die delikate glasware, sagte linne en organiese blomme.

Die eindresultaat is ’n balans tussen minimalisties en dramaties, nie oorversier nie, maar steeds vol detail en karakter.

En hierdie kleurpalet is een om dop te hou: aardse bruin, room en burgundy is ’n sterk aanduiding van die rigting waarin trou-neigings vir 2027 beweeg. Warm, natuurlik en ryk, met ’n sagter, meer verfynde gevoel.

ANDERS | Troues & Funksies
GUSSY | Wedding and Elopement Photographer
Florist
Amazing Designs
Petrus Laubscher
𝓐𝓶𝓸𝓻𝓪𝔂 𝓒𝓵𝓪𝓻𝓴𝓮
E M 👼🏼
✨

“THE BRIDAL VEIL”Vir eeue lank is die veil deel van die tradisionele bruid se voorkoms. Dit het oorspronklik verskillend...
27/08/2026

“THE BRIDAL VEIL”

Vir eeue lank is die veil deel van die tradisionele bruid se voorkoms. Dit het oorspronklik verskillende betekenisse gehad - van beskerming en beskeidenheid tot simboliek rondom die oorgang na ’n nuwe lewensfase.

Vandag het die veil egter ’n heel nuwe betekenis gekry. Dit is nie meer net ’n tradisie nie, maar ’n moderne “statement piece” wat deel vorm van ’n bruid se persoonlike styl.

Van eenvoudig en minimalisties tot lang cathedral veils, kant, pêrels, borduurwerk, linte of selfs iets heel onverwags - daar is soveel maniere om ’n veil uniek te maak.

Ons is mal daaroor wanneer tradisie en moderne ontwerp saamkom om iets te skep wat rêrig JY is.

Veil & Rok
Amazing Designs
Petrus Laubscher

Fotos
GUSSY | Wedding and Elopement Photographer

Hare + grimering
𝓐𝓶𝓸𝓻𝓪𝔂 𝓒𝓵𝓪𝓻𝓴𝓮

Model
E M 👼🏼

Beplanning + dekor
ANDERS | Troues & Funksies

Voordat die seisoen begin verander, wou ons nog net een laaste keer iets ’n bietjie moody doen.Sagte lig, warm neutrale ...
26/08/2026

Voordat die seisoen begin verander, wou ons nog net een laaste keer iets ’n bietjie moody doen.

Sagte lig, warm neutrale kleure en ’n gevoel wat perfek by die laaste dae van winter pas.

Ons kan nie wag om julle binnekort meer van ons nuutste fotosessie te wys nie.

Die Span:
ANDERS | Troues & Funksies
GUSSY | Wedding and Elopement Photographer
Amazing Designs
Petrus Laubscher
Florist
Zeta Nel
𝓐𝓶𝓸𝓻𝓪𝔂 𝓒𝓵𝓪𝓻𝓴𝓮
E M 👼🏼

Address

Swakopmund

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anders Ateljee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share