Lorelle Décor, Art and Events.

Lorelle Décor, Art and Events. Lorelle, We Create experiences.

☆Verhuuring van dekor teen baie bekostigbare pryse●elke klient se unieke smaak en idees maak Lorelle se dekor rakkie al ...
18/09/2024

☆Verhuuring van dekor teen baie bekostigbare pryse

●elke klient se unieke smaak en idees maak Lorelle se dekor rakkie al meer die moeite werd

Vir enige navrae: 0813862544

◇◆◇◆◇◆◇◆◇◆◇◆◇◆◇◆◇◆◇◆◇◆◇◆◇◆◇

Verhuuring van so paar klein dekor items so tydjie terug.Klient het self opgemaak by Windpomp Gastehuis se konferensieka...
23/07/2024

Verhuuring van so paar klein dekor items so tydjie terug.
Klient het self opgemaak by Windpomp Gastehuis se konferensiekamer
(➡️Skakel vir Ansonet by 081 452 8883 vir enige navrae aan 'n goeie, professionele en flukse diens)

• baie bekostigbaar
• klein funksies is ons speelgrond

☎️ 081 386 2544
Kontak my gerus as ek kan help met enige dekor vir spesiale oomblikke

In 'n leeftyd maak mens herinneringe bymekaar...Oor verloop van tyd op die Lorelle horlosie maak ons ook fotos vir ons a...
12/03/2024

In 'n leeftyd maak mens herinneringe bymekaar...
Oor verloop van tyd op die Lorelle horlosie maak ons ook fotos vir ons arbeidsalbum bymekaar...
Hoe groot of klein dit bly JOU DAG, JOU GELEENTHEID...dit moet die nodige detail hê en spesiaal wees.

Elke geleentheid is 'n skoon 'canvas' waarop JOU UNIEK en SPESIAAL saam 'n nuwe seisoen of hoofstuk binne nooi.

Vir enige navrae oor spesiale geleenthede, kontak my gerus:
0️⃣8️⃣1️⃣3️⃣8️⃣6️⃣2️⃣5️⃣4️⃣4️⃣

Reeds vol geboek vir:
● April 2024
● Mei 2024
● September 2024

As a very small sides line business and one man show (still with big dreams and future plans) it is my main priority in ...
28/02/2024

As a very small sides line business and one man show (still with big dreams and future plans) it is my main priority in this industry to give every client what they need, want and a service that will lead them back to a another opportunity to work with them again.

As a personal taste small events is my upmost favorite as I love giving everything a personal detail and intimate gatherings for me have a deeper and warmer feeling.

LORELLE had the privilege to be part of a well known couple from our small town that reached the 50 year milestone in their marriage a few weekend ago...what a big example of unconditional true love.

Some decor rented for this event.

Thank you for the support and helping us to take another small step forward.

For any decor needs, events that needs to be planned or help on advice for a special occasion...please do not hesitate to make contact.
📲 081 386 2544

☆☆☆☆☆ LORELLE ☆☆☆☆☆

Vandag blaai ek so deur my 2023 fotos...Wat? Hoe? Wanneer? Geseënd! Dankbaar! Verstom!Gesprekke oor whatsapp van elke kl...
29/12/2023

Vandag blaai ek so deur my 2023 fotos...
Wat? Hoe? Wanneer? Geseënd! Dankbaar! Verstom!

Gesprekke oor whatsapp van elke klient se behoefte en versoeke...
Dan sien ek ewe skielik hoe laat in die aande(vroeg oggende) hoerdie beplannings was🫣
Hoe wonderlik dat hierdie wêreld van ons vir ons spasie gee om te kan wees WIE ons is! Ons moet net nie bang wees om VOLUIT ONSSELF te wees nie.
Ek glo met my hele hart vir elkeen is daar 'n plekkie in die son...own it!!!!

Terwyl Lorelle my 'side line' liefde is en ek werklik so baie geniet om deur elke funksie ook meer 'besigheids fiks en wys' te word...is dit verseker my 2de sterkte passie (my salon vat nog al die pad PLEK NO.1😉)...
Steeds het Lorelle die jaar 'n goeie opbrengs gelewer...ekt wel in Januarie 2023 heeltemal 'n 1 man show geraak en soms is die werk baie, soms wys ek geleenthede van die hand omdat ek moet kies wat vir my belangriker is en met 'n dogtertjie ryker is dit wel meer uitdaagend but I do manage!

Vir 2️⃣0️⃣2️⃣4️⃣ is daar reeds 3 funksies geboek ... 1. ☑️ 2. ☑️ 3. ☑️
( DANKIE HERE dat U die saad wat lank gelê het om te ontkiem ook nou in 'n tyd van oes laat oorgaan, DANKIE HERE)

Hou Lorelle se blad ook dop vir baie lekker goedjies om te kan huur, veral vir die KLEIN SPAN!🥳
(...ek sal verseker op die blad plaas sodra alles in die nuwe jaar in plek is)

🙏 Baie dankie vir elke share en like op Lorelle se blad...met tyd vind groei plaas🌱🌳🍃
○○○☆☆☆○○○☆☆☆○○○☆☆☆○○○☆☆☆○○○

♡Fotos van ons dogtertjie se 1ste partytjie in Aug: sonneblom tema 🌻
♡Fotos van Baba Xander se Mamma se tee kuiertjie: cowboy tema 🐎

Namibië 🇳🇦Waar die lewe soveel anderste is as die res van die wêreld...skatryk aan ervaringe en mense enig in hul soort....
21/03/2023

Namibië 🇳🇦

Waar die lewe soveel anderste is as die res van die wêreld...skatryk aan ervaringe en mense enig in hul soort. Harte wat op 'n sekere ritme die lewe voluit aanpak en van baie moeilike uitdaagings hul oorwinnings stories skryf.

Hier in hierdie land bring ons vir mekaar hoop deur 'n hoed wat met 'n stukkende hand gelig word sodat 'n songevlekte glimlag jou dag beter kan maak...

Dis hier waar skatte in die vorm van mekaar bystaan, mekaar ondersteun en vir mekaar bid kom.

'n land waarop ek nie maklik sal opgee nie!


#🇳🇦

Na 'n baie lang tydjie van stilte en funksies waarvoor ek net nie kans gesien het gedurende my swangerskap tot nou, is e...
09/03/2023

Na 'n baie lang tydjie van stilte en funksies waarvoor ek net nie kans gesien het gedurende my swangerskap tot nou, is ek terug met nuwe moed en krag.
Ek gaan dit wel baie selektief doen op grond daarvan dat my dogtertjie nou eers my eerste prioriteit is en ek steeds die salon as my hooflyn bedryf. So ek gaan op baie klein skaal steeds Lorelle se hart laat klop want dit is steeds ook een van my passies. Met goeie vooruit beplanning glo ek dat ek die standard hoog kan hou en die kans kan hê om hierdie ander deel van 'n droom te kan uitleef.

Intussen moes ek ook totsiens sê aan my Lorelle partner wat nou op haar eie ook haar droom en talente wil volg. So kry ons elkeen se drome vlerke en moet ons nuwe rigting inslaan.
Gaan jou wel baie mis en dit was lekker om hierdie besigheid saam jou op die voete te kon kry en saam te kon droom.
Mag die nuwe besigheid van jou hoogtes bereik wat jou die mooiste uitsigte op die lewe gee. Ek wens jou alle voorspoed.

Indien jy dalk dekor vir 'n geleentheid benodig, kontak my gerus vir verhuurings opsies.
Ek help graag daar waar ek kan.

♥️ NEEM KENNIS ❣️
Indien jy vir Lorelle wil kontak vir 'n kwotasie of enige navrae gebruik slegs die nommer hier onder⬇️

Lorelle Groete
Loritzma

☎️ 081 386 2544 vir enige navrae
(Whatsapp is beter en ek sal so gou moontlik terugkom na elke versoek)

Address

Gobabis

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 00:00

Telephone

+264813862544

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lorelle Décor, Art and Events. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lorelle Décor, Art and Events.:

Share

Category