18/06/2026
π΅πΉ Kom geniet βn smaaklike Portugese bederf! π΅πΉ
Wat is op die spyskaart:
π₯ Vlamgebraaide Espetada!
Berei jou smaakkliere voor vir 'n ware "Taste of Portugal" by Casa Da Baleia in Gouritsmond! π΅πΉ
ποΈ Wanneer: 27 Junie | 12:00 - 15:00
π° Koste: R299 p.p.
π½οΈ Insluitend:
250g Beesvleis-Espetada, ons bekende Milho Fritto, skyfies en slaai
Na- Gereg: Granadilla Kaaskoek
Plekke is min en raak vinnig vol!
π Bel of WhatsApp om te bespreek: 071 578 1055 π