DolVerlief

DolVerlief Daaglikse sakpas trooskos en vele meer⚘

Stickey Cocktail Varkribbetjies en hoendervlerkies bedien met aartappelslaai en kerrienoedelslaai⚘️04 Junie 2026
04/06/2026

Stickey Cocktail Varkribbetjies en hoendervlerkies bedien met aartappelslaai en kerrienoedelslaai⚘️04 Junie 2026

Sampioen Paprikash bedien op orzo pasta⚘️03 Junie 2026
04/06/2026

Sampioen Paprikash bedien op orzo pasta⚘️03 Junie 2026

Oondgebakte hoender in 'n braaisous, bedien met suurlemoenrys, soetpatats en roomspinasie⚘️02 Junie 2026
04/06/2026

Oondgebakte hoender in 'n braaisous, bedien met suurlemoenrys, soetpatats en roomspinasie⚘️02 Junie 2026

Beefy noedels met hoisonsous⚘️01 Junie 2026
04/06/2026

Beefy noedels met hoisonsous⚘️01 Junie 2026

03/06/2026
Spyskaart vir die week: 01 Junie tot 05 Junie 2026. Bestellings kan per Whatsapp geplaas word of skakel ons gerus☎️084 2...
31/05/2026

Spyskaart vir die week: 01 Junie tot 05 Junie 2026. Bestellings kan per Whatsapp geplaas word of skakel ons gerus☎️084 270 2485⚘Mooi week⚘

Beesstertpotjie bedien op rys, blomkool-broccoli gebak met 'n bechamèlsous en 'n soetmielie asook 'n karamelpoeding met ...
30/05/2026

Beesstertpotjie bedien op rys, blomkool-broccoli gebak met 'n bechamèlsous en 'n soetmielie asook 'n karamelpoeding met vla⚘29 Mei 2026

Viskoekies bedien op kapokaartappels en soet-ertjies⚘28 Mei 2026
30/05/2026

Viskoekies bedien op kapokaartappels en soet-ertjies⚘28 Mei 2026

Romerige Aspersie-en-sampioensous bedien op linguine pasta met parmesankaas⚘27 Mei 2026
30/05/2026

Romerige Aspersie-en-sampioensous bedien op linguine pasta met parmesankaas⚘27 Mei 2026

Oondgebakte hoender met lemmetjies en soetmielies, bedien op gegeurde rys, aartappel-wiggies en broccoli-slaai⚘26 Mei 20...
30/05/2026

Oondgebakte hoender met lemmetjies en soetmielies, bedien op gegeurde rys, aartappel-wiggies en broccoli-slaai⚘26 Mei 2026

Address

Wellington

Telephone

+27842702485

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DolVerlief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category