01/08/2026
Namens die ๐ช๐ฒ๐น๐ธ๐ผ๐บ ๐ช๐ฒ๐๐๐ฒ๐ฟ๐ป ๐ ๐ผ๐๐ป๐๐ฒ๐ฑ ๐๐ฎ๐บ๐ฒ๐-๐ธ๐ผ๐บ๐ถ๐๐ฒ๐ฒ
en al ons ๐ฟ๐๐ถ๐๐ฒ๐ฟ๐ wil ons ons opregte dank en waardering uitspreek aan Brand Mashie Gholf Club vir julle ongelooflike ondersteuning en hulp met die reรซlings van ons Golfdag.
๐ฝ๐๐ ๐
๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐
๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐
๐๐๐
, ๐๐๐๐๐๐
๐๐๐๐๐๐๐๐
๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐
๐๐๐๐๐๐๐๐๐. As mense wat maar min van golf geweet het, het julle ons met ope arms ontvang, alles mooi verduidelik en seker gemaak dat die dag 'n groot sukses was.
โค๏ธHierdie dag sal vir altyd 'n besondere plek in ons harte hรช. Ons is dankbaar vir die geleentheid, die nuwe vriendskappe wat gebou is en die herinneringe wat ons saam kon maak.โค๏ธ
Baie dankie dat julle deel was van ons fondsinsameling en dat julle gehelp het om dit so 'n onvergeetlike dag te maak. Ons waardeer elke oomblik en sien uit daarna om weer in die toekoms saam met julle te werk.
"๐ฆ๐๐ฐ๐ฐ๐ฒ๐๐ ๐ถ๐ป ๐ด๐ผ๐น๐ณ ๐ถ๐๐ป'๐ ๐บ๐ฒ๐ฎ๐๐๐ฟ๐ฒ๐ฑ ๐ฏ๐ ๐๐ต๐ฒ ๐๐ฐ๐ผ๐ฟ๐ฒ๐ฐ๐ฎ๐ฟ๐ฑ, ๐ฏ๐๐ ๐ฏ๐ ๐๐ต๐ฒ ๐ฝ๐ฒ๐ผ๐ฝ๐น๐ฒ ๐๐ผ๐ ๐บ๐ฒ๐ฒ๐ ๐ฎ๐ป๐ฑ ๐๐ต๐ฒ ๐บ๐ฒ๐บ๐ผ๐ฟ๐ถ๐ฒ๐ ๐๐ผ๐ ๐บ๐ฎ๐ธ๐ฒ."
๐ง๐ต๐ฒ๐ ๐๐ฎ๐ ๐ฎ ๐ด๐ฟ๐ฒ๐ฎ๐ ๐ฑ๐ฎ๐ ๐ผ๐ป ๐๐ต๐ฒ ๐ด๐ผ๐น๐ณ ๐ฐ๐ผ๐๐ฟ๐๐ฒ ๐ถ๐ ๐ฒ๐๐ฒ๐ป ๐ฏ๐ฒ๐๐๐ฒ๐ฟ ๐๐ต๐ฒ๐ป ๐ถ๐'๐ ๐ณ๐ผ๐ฟ ๐ฎ ๐๐ผ๐ฟ๐๐ต๐ ๐ฐ๐ฎ๐๐๐ฒ.
Eugene Marais
Angelique Hayes