30/09/2026
๐๐ฟ๐ฆ ๐ก๐ฎ๐๐ถ๐ผ๐ป๐ฎ๐น๐ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ โ โ๐ป ๐๐ฟ๐๐ฎ๐ฟ๐ถ๐ป๐ด ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ผ๐ป๐๐ต๐ผ๐ โค๏ธ
Wat โn ๐ ๐ค๐ช๐, ๐ฃ๐๐ฉ ๐๐ฃ ๐ช๐๐ฉ๐๐๐๐๐ฃ๐๐ ๐๐๐ฉ๐๐ค๐ฃ๐๐ก๐จ 2026 was dit! ๐ง๏ธ๐ฅถ Die weer het ons behoorlik getoets โ van modder en reรซn tot koue winde โ ๐บ๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐ป๐ถ๐ธ๐ ๐ธ๐ผ๐ป ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐๐๐ฟ ๐ถ๐ป ๐ผ๐ป๐ ๐ต๐ฎ๐ฟ๐๐ฒ ๐ฏ๐น๐๐ ๐ป๐ถ๐ฒ. ๐ฅโค๏ธ
Ons het gekom om mee te ding, maar ons het soveel meer gekry: ๐ฏ๐ซ๐ข๐๐ง๐๐ฌ๐ค๐๐ฉ, ๐จ๐ง๐๐๐ซ๐ฌ๐ญ๐๐ฎ๐ง๐ข๐ง๐ , ๐ฌ๐ฉ๐๐ง๐ฐ๐๐ซ๐ค, ๐๐๐ฎ๐ซ๐ฌ๐๐ญ๐ญ๐ข๐ง๐ ๐ฌ๐ฏ๐๐ซ๐ฆ๐จรซ ๐๐ง ๐จ๐ง๐ ๐๐ฅ๐จ๐จ๐๐ฅ๐ข๐ค๐ ๐ก๐๐ซ๐ข๐ง๐ง๐๐ซ๐ข๐ง๐ ๐.
Elke ruiter wat die arena betree het, het sy of haar hart gegee. Elke perd het sy deel gedoen. En agter elke ruiter was daar families, grooms, afrigters, ondersteuners en vriende wat deur dik en dun saamgestaan het. ๐ดโค๏ธ
๐ก๐ฎ๐ ๐๐ฎ๐ ๐ผ๐ป๐. ๐๐ผ๐๐ฑ ๐๐ฎ๐ ๐ผ๐ป๐. ๐ ๐ผ๐ฒ๐ด ๐๐ฎ๐ ๐ผ๐ป๐. ๐ ๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐ผ๐ป๐ ๐ต๐ฎ๐ฟ๐๐ฒ ๐ต๐ฒ๐ ๐ฏ๐น๐ ๐ธ๐ผ๐ผ๐ธ! ๐ฅ
Nationals 2026 het ons gewys dat ware passie nie deur slegte weer gestop kan word nie. Ons sal hierdie dae onthou โ nie net vir die uitslae nie, maar vir die mense, die perde, die lag, die trane, die uitdagings en die oomblikke wat ons saam gedeel het.
๐ช๐ฒ๐น๐ธ๐ผ๐บ ๐ช๐ฒ๐๐๐ฒ๐ฟ๐ป ๐ ๐ผ๐๐ป๐๐ฒ๐ฑ ๐๐ฎ๐บ๐ฒ๐ โ ๐๐ฟ๐ผ๐๐ ๐ผ๐ฝ ๐ฒ๐น๐ธ๐ฒ ๐ฟ๐๐ถ๐๐ฒ๐ฟ.
๐โค๏ธ
Tot volgende keerโฆ hou die blink kant bo! ๐๐