21/05/2026
Ons is nou gatvol gewag vir n antwoord.
Ons volgende stappe gaan wees om die media in te kry om te help om druk op hierdie onderwerp te plaas.
Ons sukkel al reeds n jaar met Matzikama Munisipaliteit. Ons aanvaar nie verder strooi storries nie. Ons anvaar nie verder geen trugvoering nie. Ons gaan nie verder voor top bestuur van Matzikama se deur kom staan en smeek asof dit n sop kombuis is nie.
Hierdie jaar is n verkiesings jaar. Daar word n nuwe vliegveld gebou op Holrivier deur iemand van buite Matzikama area. Die persoon het nie solank soos ons gewag vir antwoorde nie want hulle is alreeds besig om te bou. Ons ekonomie kan elke maand n groot impak ontvang vanaf die Vredendal Oval Track Projek maar steeds sit ons in die donker.
Ek gaan nou maar die media roete want die gemeenskap van Matzikama het klaar vir ons gewys hulle soek die ovaal baan in die Facebook poll wat ons gedoen het en duisende boodskappe wat ons ontvang.
My moeder Elizna Mouton is darm well connected in die Media24 wereld. Daar is deur government n tyd trug befondsing oopgestel vir sports geriewe en daardie geleenheid is nie eers aangegryp deur plaaslike munisipaliteit om hierdie projek te help moontlik maak nie. Ons hardloop hier in n sirkel en het alles gedoen wat gevra is van ons en steed niks.
Die plan van dag 1 af was dat hierdie projek n projek is van die gemeenskap aan die gemeenskap. Die besigheid plan en al die werk van ons kant af is gedoen om hierdie moontlik te maak maar help nie ons wat dit dryf se hande word afgekap nie. Hierdie is meer as net n klomp karre wat kom jaag. Ons kort die hele gemeenskap om te help veg om hierdie moontlik te maak want ons kom nerens.
Share hierdie post sover as moontlik.
Vredendal Raceway Bestuur
fans
Son Koerant Die Burger Gary Fleming Time To Talk 24Media Julian Jansen - Journalist Mayor Geordin Hill-Lewis Democratic Alliance Gayton Mckenzie