
19/08/2025
๐จ๐๐๐๐!! ๐ณ๐๐๐ ๐๐ง ๐ก๐๐ฃ๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ข ๐๐๐ ๐๐๐ฃ ๐ฉ๐ ๐๐ก๐๐๐!
๐O O๐G๐W๐N๐E O๐ ๐E D๐E๐
๐ฎ๐ท๐๐ ๐ฎ๐ท๐๐ ๐ฎ๐ท๐๐
Clanwilliam EXPO SKOUKONINGIN wenner se LANDBOUWEEKBLAD prys van n prominente plasing is die week op die rakke!!!
TYRA ZIMMERMAN lyk pragtig op bladsy nommer 4!
Met n plasings waarde van R30 000 en R4500 vir die shoot wat hare stilering en grimering in gesluit het - nie gepraat van die Rooibos kontant borg en al die ander fantastiese pryse - staan Tyra se totale prys waarde op meer as R40 000!
Ons het hierdie shoot by die Ramskop natuurtuin geneem en ons weet julle sal self n heerlike koffie geniet en n stap deur die tuine. Baie dankie aan Tannie Daleen Schoombee, Tannie Ilze Lochner, Emil Strassberger en jul span vir al die harde werk in die tuin. Dit lyk stunning!
Baie dankie aan Landbouweekblad vir julle ongelooflike prys en plasing. Ook n spesiale dank aan Rooibos Ltd en al die ander borge wat hierdie funksie moontlik gemaak het. Die meisies was almal pragtig en ons is baie trots op ons dorpie .
Dankie ook aan Boeta Genis vir jou hulp met die event vir Clanwilliam Expo.
Maak seker julle kry jul eie kopie van die nuutste uitgawe van Landbouweekblad. Lees ook oor die diere-revolusie, markte ,10 jaar van nou en soveel meer.
Die borge weer:
Landbouweekblad
Rooibos Ltd
BillyJean
Billy-Jean Photography
Absolute Legends
Elmarie Louw Fotografie
NicoleBrand Fashion and Beauty
Lebanon Citrus Holiday Farm
Rondeberg Holiday Resort, Clanwilliam
Boskloof Swemgat
van den Heever Art
Clanwilliam Wildflower Show - vanaf 29 Augustus - 7 September by die Blommekerk
Clanwilliam Toerisme
Destination Cederberg