27/10/2025
Ek berei gesonde, voedsame & bekostigbare etes voor vir jou.
*Sodoende spaar ek jou finansies & BAIE tyd*
Maar hierdie week kort ek ook jou hulp asseblief!
*Jou hulp en ondersteuning kan die verskil maak vir my!*
Daar is 3 maklike maniere om my te help:
✅ *BESTEL* jou gevriesde etes by my die week en ek kan ook aflewer / of jy kan optel by my
✅ *DEEL* dit met jou vriende en help my so om meer bestellings te kry
✅ *ONDERSTEUN* my sosiale FB blad en deel waar ook al jy kan / skryf ‘n positiewe resensie
Ek *WAARDEER* jou as my getroue kliënt en beloof om altyd my BESTE te gee vir jou!
Marinza
♥️