19/08/2026
✨ NOG ’N ONVERGEETLIKE FUNKSIE BY KLEINBERGSKLOOF OLIVE ESTATE ✨
🥂 ’n Spesiale 80ste verjaarsdagviering met ’n GLAMOROUS GATSBY-tema! 🖤✨
Wat ’n voorreg om hierdie besondere mylpaal saam te vier — ’n aand vol styl, musiek, lekker kos en onvergeetlike herinneringe! 🍾🎶
✨ Die span agter hierdie pragtige funksie:
🎀 Koördinering & Dekor: Rindie – Stilbaai Function Fusion
🎶 Musiek: Charles du Preez – Just For You Sound
📸 Fotograaf: Megan Visagie – Megan’s Photography
👨🍳 Chef: Lizelle Coetzee Gschwend
Of jy nou ’n 80ste verjaarsdag, verjaarsdagpartytjie, eindjaarfunksie of enige ander spesiale geleentheid beplan — Kleinbergskloof Olive Estate is die perfekte plek om dit besonders te maak. 🌿🥂
📍 Kleinbergskloof Olive Estate, Stilbaai
📞 Kontak Rindie: 064 811 0201
vir ’n besigtiging, beskikbaarheid of kwotasie.
✨ Maak jou volgende funksie een om te onthou! ✨