05/06/2026
Dankie vir ons mooiste flappie boek!
Hierdie pragtige storie met die mooiste illustrasies se naam is ‘Ons soek na die perfekte drukkie’ en gaan oor vriendskap. Dit vat die klein leser saam op ‘n avontuur deur die mooiste tonele en lê klem op die belangrikheid van liefde vir jou maats.
Ons het dit so geniet!