27/10/2025
Uit Die Kenny Kombuis is opgewonde om te deel dat ons hierdie jaar Outydse Vrugtekoeke by Dosyne bak vir βn goeie doel! Vir Jare help ons die gehoorgestremdes deur vrugtekoeke te bak!
Teen R300.00 per 1.2Kg koek, is hierdie βn perfekte geskenk vir Kersfees. Heerlike Maketaan, Siter, Vye, Dadels, Kersies, Rosyne, Peukaneute, Brandewyn en Sherry!
Die koek is HEERLIK, julle wil nie uitmis nie!
Kontak Sandra Kenny by 082 807 9897