26/10/2013
http://www.beeld.com/bylae/2013-10-25-hoop-vir-die-karoo-uit-n-bokskryt
By sy inwoners is daar geen twyfel nie: Die eerste sitting van die Karoo-parlement op húlle dorp het Philipstown stewig teruggeplaas op die Karoo-kaart. “Phílipstown?” vra iemand oorbluf toe...