Olea Glos Bloemiste

Olea Glos Bloemiste Gegrond in Psalm 52:10. Twee skoonsussies met 'n liefde vir blomme.

10 May 2025Matthew and Cameron's Wedding day!Something so much different than we have worked with before.Eucalyptus runn...
13/05/2025

10 May 2025
Matthew and Cameron's Wedding day!
Something so much different than we have worked with before.

Eucalyptus runners mixed with a variety of other greenery and white Lisianthes inbetween. The bouquets were from dried flowers, pampas and bunnytails. It looked so nice with a rustic feel.

Oh, and don't forget about the hand bouquets, they were gorgeous. The bride's, where a mix of fresh and dried flowers. LOVELY.
We enjoyed every moment of it.

April, 'n maand van Proteas...Franco en Marcelle trou by Mooibosch 24 April 2025Koperpotte met Proteas en fynbos, 'n pra...
27/04/2025

April, 'n maand van Proteas...
Franco en Marcelle trou by Mooibosch
24 April 2025

Koperpotte met Proteas en fynbos, 'n pragtige kombinasie 🌿🌷

12 April 2025Pierre en DanélVenue: Voortrekker MonumentBlomme: Olea Gloss BloemisteApril, 'n Maand van Proteas...🪷🌿Dit w...
27/04/2025

12 April 2025
Pierre en Danél
Venue: Voortrekker Monument
Blomme: Olea Gloss Bloemiste

April, 'n Maand van Proteas...🪷🌿
Dit was vir ons só lekker en 'n plesier om julle dag ekstra mooi te kon maak.

27 Maart 2025Strydom Troue by Mooibosch Lopers van bloekomblare met sagte pienk blomme. 🌿🌸🌿
27/04/2025

27 Maart 2025
Strydom Troue by Mooibosch

Lopers van bloekomblare met sagte pienk blomme. 🌿🌸🌿

⚘️🌿 8 Mrt 2025Lopers van bloekomblare met wit blomme op die tafels, 'n tikkie helder pienk by die hoofruikers het dit só...
27/04/2025

⚘️🌿 8 Mrt 2025
Lopers van bloekomblare met wit blomme op die tafels, 'n tikkie helder pienk by die hoofruikers het dit só mooi fokuspunt gemaak.

22 Februarie 2025Jacques en Ingrid trou.Venue: Mooibosch Blomme: Olea Gloss BloemisteOns het die voorreg gehad om met di...
27/04/2025

22 Februarie 2025
Jacques en Ingrid trou.
Venue: Mooibosch
Blomme: Olea Gloss Bloemiste

Ons het die voorreg gehad om met die mooiste blomme te werk. Helder kleure en groot verskeidenheid. Alles het blomme gekry, selfs die koek.

Dit was 'n voorreg om julle troudag mooi te kon maak.

Willie & Ingrid trou by Mooibosch. Kleurvol en stylvol.Ons deel sommer ook `n paar "agter die skerm" foto's.
09/02/2025

Willie & Ingrid trou by Mooibosch.
Kleurvol en stylvol.
Ons deel sommer ook `n paar "agter die skerm" foto's.

'n Troue met Orgidiee-plante, net waar jy kyk. Hoe uniek! Gerhard en Leigh-Mari, dit was regtig mooi. ⚘️⚘️⚘️Ons geniet e...
08/02/2025

'n Troue met Orgidiee-plante, net waar jy kyk. Hoe uniek!
Gerhard en Leigh-Mari, dit was regtig mooi.
⚘️⚘️⚘️
Ons geniet elke oomblik van elke troue wat ons aanpak en is dankbaar vir elke geleentheid.

Hierdie was iets heel anders as wat ons al gedoen het. Iets uniek en mooi!Daar was letterlik nie `n enkele blom nie. Hel...
08/10/2024

Hierdie was iets heel anders as wat ons al gedoen het. Iets uniek en mooi!
Daar was letterlik nie `n enkele blom nie. Helder groen blare, net waar jy kyk.
Veels geluk Erhard en Yvonne, dit was pragtig!

Jurgen en Vallenice (Hierdie volgende foto's is geneem deur Chrisna wat die fotograaf was)Foto's : Chrisna Oppermann Pho...
08/09/2024

Jurgen en Vallenice

(Hierdie volgende foto's is geneem deur Chrisna wat die fotograaf was)

Foto's : Chrisna Oppermann Photography
Venue: Mooibosch
Blomme: Olea Glos Bloemiste

~ 9 Maart 2024 ~Die troudag van Jurgen en Vallenice. Dit was vir ons 'n voorreg om julle dag ekstra spesiaal te maak. Da...
08/09/2024

~ 9 Maart 2024 ~
Die troudag van Jurgen en Vallenice. Dit was vir ons 'n voorreg om julle dag ekstra spesiaal te maak.

Daar was blomme om elke hoek en draai. Van die mooiste bruidsruiker met sagte pienk peonie rose tot by die eenvoudige klein en fyn ruikertjie aan die blommemeisies se mandjies.

Dit was 'n feestelike dag.

Verlede Augustus het ons die voorreg gehad om Aleshé en Jaco se blomme vir hulle troue te doen. Ons het die groen en wit...
28/08/2024

Verlede Augustus het ons die voorreg gehad om Aleshé en Jaco se blomme vir hulle troue te doen.

Ons het die groen en wit tema geniet.

Venue: Mooibosch

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olea Glos Bloemiste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Olea Glos Bloemiste:

Share

Category