19/02/2025
Klein Zoey, Veels geluk met jou 2de verjaarsdag by ons Vader in die Hemel. Ons mis jou vreeslik baie.
Uitnodiging: ‘n Dag van Plesier & Hoop! ⛳ / Donasies aan CHOC direk:
Bankbesonderhede:
CHOC Childhood Cancer Foundation
Standard Bank
Pretoria North Branch
Current Account: 012846325
Branch code: 051001
Swift code : SBZA ZAJJ
Ref : Zoey De Ponte
Kom sluit by ons aan vir ‘n onvergeetlike dag van golf, geselskap en goeie dade ter ondersteuning van CHOC Kinderkanker Suid-Afrika.
📅 Datum: 24 April 2025
📍 Plek: Silverlakes golf estate, PTA
⏰ Tyd: 10h15, 11h00 en 17h00
Of jy nou ‘n passie vir golf het of net wil bydra tot ‘n wonderlike doel, hierdie dag is vir julle almal! Daar sal heerlike vermaak, pryse en ‘n kans wees om ‘n verskil te maak in die lewens van kinders met kanker.
✨ Alle fondse gaan aan CHOC om kinders en hul gesinne te ondersteun.
As julle nie die dag kan bywoon nie maak asb n betaling direk aan CHOC. ( ZOEY AS VERWYSING )
Kom speel, lag en maak ‘n verskil! ⛳💛
💗🤗 AS jy meer wil weet van Zoey volg die link, en like die page.
In memory of Zoey De Ponte
---