Corli's Kitchen

Corli's Kitchen Handcrafted cakes and catering for special occasions, party cakes and pastries, savoury tarts, sweet tarts, food platters and other.

This week we have your dinner sorted....πŸ‘©πŸ»β€πŸ³Contact us for your order: 065 527 5919
15/01/2025

This week we have your dinner sorted....πŸ‘©πŸ»β€πŸ³
Contact us for your order: 065 527 5919

06/12/2024

My heel eerste en eie πŸ«’"Corli Produk" πŸ«’

NOU BESKIKBAAR!!!
As jy een van die eerstes wil wees wat jou hande op een van die blikke wil he kom loer in en koop een by BOMA Moreleta Saterdag, 7 Desember!
Ek is self ook daar van 11:00-13:00πŸ‘©πŸ»β€πŸ³ en jy gaan dit kan proe! Jy wil dit nie mis nie want dit is besonders en dit MOET in jou kombuis wees!

Please take note of Corli's Kitchen new office number... πŸ“ž 065 527 5919feel free to contact us for any of the services w...
01/10/2024

Please take note of Corli's Kitchen new office number... πŸ“ž 065 527 5919
feel free to contact us for any of the services we offer during office hoursπŸ‘©πŸ»β€πŸ³.

30/09/2024
Dankie vir die deel van my resepte RooiRose  .... πŸ‘©πŸ»β€πŸ³             's
04/06/2024

Dankie vir die deel van my resepte RooiRose .... πŸ‘©πŸ»β€πŸ³
's

Ontbytsake Onderneming van die Jaar 2024.... wat 'n besondere aand en geleentheid! Lekker om deel van die span te wees. ...
31/05/2024

Ontbytsake Onderneming van die Jaar 2024.... wat 'n besondere aand en geleentheid! Lekker om deel van die span te wees.

Proud to be part of the SPAR Woman's Challenge again this year. Thank you for my beautiful dress 🌷  🌷Ambassador for     ...
23/05/2024

Proud to be part of the SPAR Woman's Challenge again this year.
Thank you for my beautiful dress 🌷 🌷
Ambassador for

Nampo 2024 🌾
14/05/2024

Nampo 2024 🌾

Sien uit om te kom kuier Nampo 2024! Maak seker jy kom kuier saam met ons...
07/05/2024

Sien uit om te kom kuier Nampo 2024!
Maak seker jy kom kuier saam met ons...


As my beste vriend Hamster op die stel van Ontbytsake kom kuier as ons gas.... dis net vir jou en my man wat ek sal toel...
20/04/2024

As my beste vriend Hamster op die stel van Ontbytsake kom kuier as ons gas.... dis net vir jou en my man wat ek sal toelaat om direk uit my kos potte te eetπŸ€ͺ

Kook saam met CorliπŸ‘©πŸ»β€πŸ³ Tongvis met Tropiese SalsaKOOK/BAK TYD: 6 MINUTEVOORBEREIDING TYD: 20 MINUTEBESTANDDELEGenoeg vi...
20/04/2024

Kook saam met CorliπŸ‘©πŸ»β€πŸ³

Tongvis met Tropiese Salsa
KOOK/BAK TYD: 6 MINUTE

VOORBEREIDING TYD: 20 MINUTE

BESTANDDELE
Genoeg vir 6 mense
Vis:
6 stukke tongvis
1 k meelblom
Sout en peper
Ina Paarman visspesery
Olyfolie om vis te braai
2-3 E botter
300 ml witwyn (Sauvignon Blanc)
Sap van 2 suurlemoene
Salsa:
1 -2 groot Mangos, fyn gekap
1 pynappel, fyn gekap
4 grenadellas, verpulp
2 lemoene of appelliefies, fyn gesny
80 g vars koljanderblare, fyn gekap
Groenslaai:
1 pakkie roketblare
200 g aspersies, vir 2 minute in warm water geblansjeer
Suurlemoensousie:
Sap van een suurlemoen
Olyfolie
Sout en peper
1 E suiker
METODE:
Die vis moet kamertemperatuur wees. Geur met sout en peper en druk dit in die meelblom dat albei kante goed bedek is.
Plaas dit in β€˜n warm pan met olyfolie (nie te veel nie).
Braai ongeveer twee minute aan elke kant.
Gooi die wyn in en sodra die alkohol weggekook het, voeg die botter en suurlemoensap by.
Die vis neem ongeveer 6 minute om gaar te word.
Vir die salsa kap jy al die vrugte in klein blokkies fyn en plaas in β€˜n groot mengbak en voeg die grenadella en gekapte koljanderblare by.
Meng goed en plaas eenkant tot opdiening.
Die salsa word bo-op die vis geplaas.
Vir die groenslaai word die roket en aspersies net bymekaar geplaas en bedruip met die suurlemoensous.
Die sous se bestanddele kan in β€˜n glasbotteltjie gegooi word. Skud en meng net goed voor jy dit oor die slaai gooi.

Hier kom 'n ding...  "KOStelik"
29/03/2024

Hier kom 'n ding... "KOStelik"

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Corli's Kitchen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category