Wayne Young Photography

Wayne Young Photography Hi I'm Wayne. Telling stories through photography and film, from portraits and farm life to cinematic videos and marketing content.

I've been creative for as long as I can remember. From drawing pictures, making them move and to snapping pictures. I love to create something out of nothing! I graduated with a BA Visual Communication degree from the Open Window School of Visual Communication, back in 2012. So how my passion for Photography was ignited. It was the day my wife - whom I've been married to for 8 years (going strong,

thanks) - said, come sit down I need to tell you something. Yes I was going to be a father. What came next was an overflow of passion and creativity as I captured every single moment special and dear to us as we became a family. After this time I realised that my new found passion for photography is something i need to share with others.

24/03/2026
10/03/2026
08/12/2025

Eeufees Laerskool Uitreik – 5 Desember 2025
Baie dankie aan elkeen wat betrokke was en hierdie projek ondersteun het.

01/12/2025

Ons het gister ’n heerlike kerssangdiens gehad waar klein en groot opnuut die ware rede vir Jesus se geboorte kon vier. 🎢✨

Kersfees herinner ons elke jaar dat die Kind in Bethlehem nie net gekom het om gesien te word nie, maar om die wΓͺreld te red. Want jy kan nie die wonder van die geboorte in Bethlehem ten volle waardeer voordat jy nie die krag en genade van die Kruis op Golgota beleef het nie. ✝️❀️

Ons gebed vir jou en jou huis is dat jy nie net Kersfees sal vier nie, maar dat jy Jesus sal aanvaar as jou Redder en Verlosser β€” die Een wat lewe bring, hoop herstel en vrede gee wat alle verstand te bowe gaan. 🌟

GeseΓ«nde Kersseisoen! πŸŽ„πŸ™

06/11/2025

🌟 ’n Dag van Uitreik en Hoop by Laerskool Voortrekker Eeufees 🌟

Ons as InPas Gemeente het saam met Potato Foundation uitgereik by Laerskool Voortrekker Eeufees – ’n dag vol glimlagte, omgee en liefde in aksie. πŸ’›

’n Groot dankie aan al ons vrywilligers en almal wat bygedra het om hierdie dag so besonders te maak. Julle is die hande en voete van Jesus! πŸ™Œ

30/10/2025

Dit was ’n groot voorreg om saam met Red Cloud Spur ’n verskil te maak in die lewens van die pragtige kinders van Huis Loerie. Dankie aan almal wat deel was van hierdie spesiale dag vol glimlagte, hoop en liefde! πŸ’›

Dankie vir die besonders video!

19/10/2025
02/10/2025

Die gemeentekamp was een vir die boeke. 'n Wonderlike geleentheid waar ons kon BOU in MEKAAR se lewens. Dankie vir elkeen wat saam was, julle was groot sports!

Dankie vir al die reelings Bennie, jy mag maar!

Dankie dat jy die naweek so mooi vasgevang het in die video!

julle maak die kamp baie lekker!

12/09/2025

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wayne Young Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wayne Young Photography:

Share