Littletique & Co

Littletique & Co Littletique & Co is a charming online store dedicated to providing a wide range small items and gifts.
(1)

Ons webblad is tans van lyn af! Ons werk bietjie aan hom. Stuur asseblief 'n Whatsapp vir bestellings. (Geen voice notes...
04/01/2026

Ons webblad is tans van lyn af! Ons werk bietjie aan hom. Stuur asseblief 'n Whatsapp vir bestellings. (Geen voice notes).

01/01/2026
Gratis aflewering slegs vir aanlyn bestellings tot 31 Desember 2025. Afslag word outomaties toegepas wanneer die regte h...
28/12/2025

Gratis aflewering slegs vir aanlyn bestellings tot 31 Desember 2025. Afslag word outomaties toegepas wanneer die regte hoeveelhede in jou mandjie is.

Bestellings word vanaf 5 Januarie geprosesseer.

Ons aanlyn winkel bly oop. Nuwe bestellings sal eers in Januarie gepos word. Geniet die feestyd saam jul geliefdes.🎄
12/12/2025

Ons aanlyn winkel bly oop. Nuwe bestellings sal eers in Januarie gepos word. Geniet die feestyd saam jul geliefdes.🎄

In die grondslagfase het die klasse nog oulike temas. Help die kleiner maats sommer maklik hulle klas se tasse kry met o...
11/12/2025

In die grondslagfase het die klasse nog oulike temas. Help die kleiner maats sommer maklik hulle klas se tasse kry met oulike sleutelhouers volgens tema. Enige tema kan gemaak word. Afslag vir meer as 10 van dieselfde sleutelhouers. Pryse begin by R15.

Tema sleutelhouers vir skooltasse - grootmaat afslag as 10 of meer van dieselfde sleutelhouers bestel word. Enige tema k...
11/12/2025

Tema sleutelhouers vir skooltasse - grootmaat afslag as 10 of meer van dieselfde sleutelhouers bestel word. Enige tema kan gemaak word.

Kleurvolle sleutelhouers vir 2026 se skooltasse🎒
10/12/2025

Kleurvolle sleutelhouers vir 2026 se skooltasse🎒

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Christien Du Plessis, Clarisse Mynhardt, Julie Meyer
10/12/2025

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Christien Du Plessis, Clarisse Mynhardt, Julie Meyer

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30

Telephone

+27824638669

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Littletique & Co posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Littletique & Co:

Share