16/11/2021
Ons was die afgelope ruk maar stil agv die klimaat en die onsekere tye waarin ons leef, maar ons het verseker nie stil gestaan nie. Ons is huidiglik besig met 'n kos projek vir die kers seisoen om 150 gesinne by te staan deur n baie moeilike tyd. Ek heg bietjie meer inligting aan. Indien iemand dalk wil betrokke raak. Kontak ons gerus.