Glam Gatherings by Elle

Glam Gatherings by Elle Balloons and Events for all occasions. Spreading Joy One Event at a Time

🎀Terugflits.....✨️Prinses  Alexisse swempartytjie ✨️👑👙🩷☎️Kontak 082 454 3051 om jou volgende partytjie te bespreek 📌Pret...
14/10/2025

🎀Terugflits.....✨️

Prinses Alexis
se swempartytjie ✨️👑👙🩷

☎️Kontak 082 454 3051 om jou volgende partytjie te bespreek

📌Pretoria en omliggende areas

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Piet Nienaber,Lettie Krugel, Alta Smith,...
10/10/2025

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉
Piet Nienaber,
Lettie Krugel,
Alta Smith,
Maralene Barnard,
Johan van Wyk,
Anouk Myburgh
Susan White
🩷🎈🩷🎈🩷🎈🩷

🩷Shout out to my newest followers! ✨️Excited to have you onboard! 🤍Laurika du Toit, 🤍Sue-Anne Jacobs Bester, 🤍Bernadine ...
08/10/2025

🩷Shout out to my newest followers!
✨️Excited to have you onboard!
🤍Laurika du Toit,
🤍Sue-Anne Jacobs Bester,
🤍Bernadine Roux,
🤍Mari Bothma,
🤍Hayton Elsie

🍋 Ek het die voorreg gehad om deel te wees van hierdie pragtige babatee gister by Candlewoods Boutique Venue.Mag hierdie...
06/10/2025

🍋 Ek het die voorreg gehad om deel te wees van hierdie pragtige babatee gister by Candlewoods Boutique Venue.

Mag hierdie baba-lyfie net vreugde en seën bring

✨️Bespreek jou volgende funksie by ons
☎️082 454 3051
📌 Pretoria en omliggende areas

✨️🍾  Baie geluk 𝗦𝗮𝘅𝗯𝘆 𝗧𝗼𝗽𝘀 met jul National Store of the Year 2024 toekenning✨️Saxby TOPS is Pienk!! 🩷
04/10/2025

✨️🍾 Baie geluk 𝗦𝗮𝘅𝗯𝘆 𝗧𝗼𝗽𝘀
met jul National Store of the Year 2024 toekenning✨️

Saxby TOPS is Pienk!! 🩷

Hierdie pragtige ballon met die klere, dummy clip, spoegdoek en kombersie binne-in,  het mens begroet by die ingang van ...
02/10/2025

Hierdie pragtige ballon met die klere, dummy clip, spoegdoek en kombersie binne-in, het mens begroet by die ingang van die Lezar Opstal die afgelope naweek met die Swane babatee🦢🩷

Lettie Krugel 🤍

✨️Dit is ongelooflik lekker om so ń mooi briefie te ontvang!!🩷Baie dankie Lettie Krugel !!!Dit is altyd ń voorreg om saa...
01/10/2025

✨️Dit is ongelooflik lekker om so ń mooi briefie te ontvang!!🩷

Baie dankie Lettie Krugel !!!
Dit is altyd ń voorreg om saam met julle mooi te maak🎈🌸

Shout out to my newest followers! ✨️🎈Excited to have you onboard! 🩷Lettie Krugel, 🩷Claudine Birch
01/10/2025

Shout out to my newest followers! ✨️🎈
Excited to have you onboard!
🩷Lettie Krugel,
🩷Claudine Birch

✨️🦢🩷Ek het die groot voorreg die afgelope naweek gehad om deel te wees van Lettie Krugel se dogter, Mariska, se babatee....
30/09/2025

✨️🦢🩷Ek het die groot voorreg die afgelope naweek gehad om deel te wees van Lettie Krugel se dogter, Mariska, se babatee.
🦢Dit was reguit uit ń sprokie!

🎀Elke hoekie van Lezar Opstal was verfraai met die mooiste dekor en Glam Gatherings by Elle🎈 was trots om deel daarvan te wees.🩷

Baie dankie Lettie dat ek weer kan deel in jul vreugde🦢
Mag klein Mariné sonskyn en liefde bring 🦢🩷

𝐒𝐰𝐚𝐧𝐞 Carousel 𝐯𝐢𝐫 𝐌𝐚𝐫𝐢𝐬𝐤𝐚 𝐬𝐞 𝐁𝐚𝐛𝐚𝐭𝐞𝐞 🦢🎀
28/09/2025

𝐒𝐰𝐚𝐧𝐞 Carousel 𝐯𝐢𝐫 𝐌𝐚𝐫𝐢𝐬𝐤𝐚 𝐬𝐞 𝐁𝐚𝐛𝐚𝐭𝐞𝐞 🦢🎀

27/09/2025

04:05
Heidelberg...here we come🩷🎀🩷

Address

Pretoria East

Telephone

+27824543051

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Glam Gatherings by Elle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category