Leonie Meintjes Make Up Artistry & Photography

Leonie Meintjes Make Up Artistry & Photography I do what I love and I love doing it! Capturing the Inner Beauty..

Aahhhh Anika!!! Dankie dat ons deel kon wees van jul sprokiestroue.  Hare gedoen deur Sandi Pretorius 084 455 7982.Leoni...
09/06/2026

Aahhhh Anika!!! Dankie dat ons deel kon wees van jul sprokiestroue. Hare gedoen deur Sandi Pretorius 084 455 7982.Leonie Meintjes die grimering. Julle was almal pragtig!!!

Clara Du Toit jy was een van die mooiste bruidjies ooit!! Dankie dat ek kon deel in jul spesiale stylvolle troudag. Was ...
11/04/2026

Clara Du Toit jy was een van die mooiste bruidjies ooit!! Dankie dat ek kon deel in jul spesiale stylvolle troudag. Was n voorreg om jou, en jou M**s, Anika en Danielle se make-up te doen.

18/03/2026
Al die matriek meisies het pragtig gelyk, maar jy het veruklik gelyk in rooi Amy!!Mag al jou drome waar word. Jaag jou d...
06/01/2026

Al die matriek meisies het pragtig gelyk, maar jy het veruklik gelyk in rooi Amy!!Mag al jou drome waar word. Jaag jou drome!
Make Up Leonie Meintjes 076 813 9197
Hare Sandy Pretorius +27 84 455 7982

Wat n ongelooflike ervaring om deel te wees van jul matriekafskeid.  Anika jy's pragtig!!!  Dankie George & Anika was n ...
20/09/2024

Wat n ongelooflike ervaring om deel te wees van jul matriekafskeid. Anika jy's pragtig!!! Dankie George & Anika was n lekker fotosessie!!

PHS MATRIEKAFSKEID 2023!  Marlevize & Dehan.
28/09/2023

PHS MATRIEKAFSKEID 2023! Marlevize & Dehan.

PHS  MATRIEKAFSKEID 2023! Simoné & Keeve
28/09/2023

PHS MATRIEKAFSKEID 2023! Simoné & Keeve

N Sprokiestroue vir Ashleigh met emosies in oorvloed!! Dankie dat ons saam kon giggel, lag dat die trane loop, saam kon ...
03/12/2022

N Sprokiestroue vir Ashleigh met emosies in oorvloed!! Dankie dat ons saam kon giggel, lag dat die trane loop, saam kon koffie drink en mooi memories deel, en saam kon trane afvee. Mag jou toekoms net so spesiaal wees! Jys pragtig!!
Haarstillis Sandy Pretorius 084 455 7982
Grimering Leonie Meintjes.

N Pragtige bruid met n raakvatter dogter Bianca wat n stylvolle elegante troue beplan het in n paar weke!! Jy't pragtig ...
03/12/2022

N Pragtige bruid met n raakvatter dogter Bianca wat n stylvolle elegante troue beplan het in n paar weke!! Jy't pragtig gelyk Hannetjie...en Bianca jy kan!
Grimering Leonie Meintjes
Fotograaf onbekend.

Chrizelda, jys n pragtige meisie wat so stylvol in hakskoene maar net so stylvol daarsonder is. Bly altyd glimlag, glo i...
18/11/2022

Chrizelda, jys n pragtige meisie wat so stylvol in hakskoene maar net so stylvol daarsonder is. Bly altyd glimlag, glo in die goedheid van ander en leef positief.
Sterkte vir die res van die jaar. Jy het verruklik gelyk!! Dit was heerlik om deel te wees van jou matriekafskeid.

Hare gedoen deur Tinkie Boshoff
Ontwerpersrok deur Veronica Wepener.
Grimering Leonie Meintjes

Address

Kleinenberg Str
Polokwane
0699

Telephone

+27768139197

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leonie Meintjes Make Up Artistry & Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share