11/12/2024
Laaste bestellings uit ...
Kerstyd is feestyd vol opwinding en klomp lekkertes, maar mag ons nooit vergeet waaroor Kersfees eintlik gaan nie.
Mag jou grootste geskenk diƩ wees van liefde, vrede, vreugde, vriendelikheid, getrouheid, goedhartigheid, geduld, selfbeheersing en nederigheid.