BezVille

BezVille Sunday lunch
Outdoor venue
Baby Shower / kitchen tea & Nappy braai
Braai / Picnic areas
Playground
Restaurant / Tea Garden Our Business is Memory Making.

We Create ~ You Celebrate. We Plan ~ You Party. Excellence is not an act but a habit, because in your dreams every detail matters. By prearranged bookings only.

Teamwork makes the dream work, but a vision becomes a nightmare when the leader has a big dream but an unmotivated team....
08/06/2025

Teamwork makes the dream work, but a vision becomes a nightmare when the leader has a big dream but an unmotivated team. Great teamwork means a synergistic way of working with each person committed, working towards a shared goal ~ create your dream team with our Year End Team Work events.

More info: Contact Karen 064 617 0608.

Moenie hierdie geleentheid misloop nie!
07/06/2025

Moenie hierdie geleentheid misloop nie!

06/06/2025
02/06/2025
Ons sien uit na Jane & Lianke se Hotdog & Roomys partytjie ~ lekker tema om mee te werk vir die dekor.
10/05/2025

Ons sien uit na Jane & Lianke se Hotdog & Roomys partytjie ~ lekker tema om mee te werk vir die dekor.

Saterdag eet ons Ontbyt Dagwood's R85 & Brownie trifle R35.  Toasted chutney maalvleis, tamatie en kaas broodjies R40. O...
07/05/2025

Saterdag eet ons Ontbyt Dagwood's R85 & Brownie trifle R35. Toasted chutney maalvleis, tamatie en kaas broodjies R40. Ons is oop van 10:00 tot 17:00
Navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608.

50ste Verjaarsdag Piekniek ete~ Baie dankie Jacolize vir julle kuier ~
01/05/2025

50ste Verjaarsdag Piekniek ete
~ Baie dankie Jacolize vir julle kuier ~

Ons is oop more ~ 1 Mei '25. Bring die kinders om in die speelpark te kom speel of fiets te ry (eie fietse). Kom drink '...
30/04/2025

Ons is oop more ~ 1 Mei '25. Bring die kinders om in die speelpark te kom speel of fiets te ry (eie fietse). Kom drink 'n koffie, ons het koek & toasted broodjies ook.

Navrae en pad aanwysings kontak Karen 064 617 0608.

Nog net 3 braai / piekniek areas beskikbaar as jy Donderdag 1 Mei '25 uit die dorp wil kom @ R200 elk. Groot speel area ...
29/04/2025

Nog net 3 braai / piekniek areas beskikbaar as jy Donderdag 1 Mei '25 uit die dorp wil kom @ R200 elk. Groot speel area en grasperke. Fietse welkom. Eie hout. Coolerbokse welkom.
Navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608.

Spyskaart byMoedersdag ete  Sondag 11 Mei ' 25 ~ Kom geniet die laaste stukkie somer. Ons eet potjie buite, slegs 4 tafe...
27/04/2025

Spyskaart by

Moedersdag ete Sondag 11 Mei ' 25 ~ Kom geniet die laaste stukkie somer. Ons eet potjie buite, slegs 4 tafels. Om kostes laag te hou bring jy jou eie eetgerei, glase en coolerboks. R130 pp

So baie kere hoor ek mense wat hier was se:"Ek het nooit geweet dat dit so mooi hier is nie" of " dit is die mees rustig...
24/04/2025

So baie kere hoor ek mense wat hier was se:
"Ek het nooit geweet dat dit so mooi hier is nie" of " dit is die mees rustigste plek waar ek al ooit was" of "hoekom het ons nie van die plek geweet nie?"
As jy nog nie hier was nie, sal jy nie verstaan wat hulle bedoel nie, dit is iets wat jy self moet kom kyk.

Ons bied: braai en kuier areas, 'n groot speelpark en reuse grasperke ideaal vir partytjies of sommer net 'n lui lekker dag, skoon en moderne toilette en 'n klein "winkel & restaurant" waar jy heerlike etes kan bestel.

Navrae Karen 064 617 0608.

Address

Louis Trichardt

Telephone

+27646170608

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BezVille posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share