
03/04/2025
Kom THRIFT saam in *Roodeplaat*
Dis 'n eerste in sy soort in hierdie omgewing.
Dis 'n fondsinsameling vir die gemeenskap veiligheids, brand en trauma organisasies wat dringend fondse nodig het om aan te hou met die uitstekende dienste wat hul lewer.
Daar gaan heerlike kos te koop wees, jou kids kan lekker springkasteel spring terwyl jy kan koop by 45 - 50 verskillende *uitgesoekte en gekeurde* Thrift stalletjies.
*as jy weet van iemand wat 'n stalletjie wil bespreek, stuur die boodskap aan*
Dagboek die datum - ek sien jou daar.
*Saterdag 31 Mei, 9:00 - 15:00 @ 28 Degrees East, Kameelfontein*