Boeretroos

Boeretroos Catering

Nou kyk, niemand gaan moan as hulle by ń DO opdaag en die outjies lê en wag vir hulle nie! 🥰🍒Platters is die nuwe -fancy...
01/09/2026

Nou kyk, niemand gaan moan as hulle by ń DO opdaag en die outjies lê en wag vir hulle nie! 🥰🍒

Platters is die nuwe -fancy, no fuss, sag op die oog -go to!

Kry joune nou! Dit raak festive hier buite. Bespreek jou gaatjie voor jy alweer self voor die potte moet staan. 🫛🍗🌯

Churchhaven in die Weskus Nationale  Park, is niks kort aan ń stukkie hemel op aarde nie.🏝Wat n lekker aand van seekoos ...
24/08/2026

Churchhaven in die Weskus Nationale Park, is niks kort aan ń stukkie hemel op aarde nie.🏝

Wat n lekker aand van seekoos en bondfires. 🔥

Dankie Dough, julle het verseker die vibe Weskus toe gebring. 🌷💃

Jy wil nie flouboude langs die potte staan nie, bel ons- we've got you covered.
Boeretroos - smaak soos HUIS

Oh wow!!! HOPEFIELD HOËRSKOOL se WINTERBAL was alles en meer wat jy van kon droom! 💃🎉🌷Van die decor, die vibe, die kos- ...
11/08/2026

Oh wow!!! HOPEFIELD HOËRSKOOL se WINTERBAL was alles en meer wat jy van kon droom! 💃🎉🌷

Van die decor, die vibe, die kos- sjoh net te perfek vir woorde. Boeretroos het gegaan met n "foodtruck"🌮🍔🍤 grazing Table vibe wat sommer deel gevorm het van die tafel decor! 🥳

BESPREEK JOU PLEKKIE- DIS FESTIVE HIER BUITE

01/08/2026

Hier maak ons kos met PASSIE, LIEFDE en lekker VIBES! 💃💥 Elke event, wat UNIEK op sy eie hanteer word! Jy wil nie die vlak van lekker eet mis nie!

🎉its A WHOLE VIBE HONEY! 🍖

N mens wil nie koud kry en nog sukkel met kos nie- maar jy hoef nie jou party te cancel nie🎉. Laat Boeretroos jou uitsor...
16/07/2026

N mens wil nie koud kry en nog sukkel met kos nie- maar jy hoef nie jou party te cancel nie🎉.

Laat Boeretroos jou uitsort. Jy daag net op en geniet! 💃💥

Lekker tye, lekker kos, lekker mense! Wat meer wil jy hê? 🥳

Ń doop bly maar nou net 1 keer, super spesiaal.🥳 Letitia dankie dat Boeretroos deel kon wees daarvan! Julle dit raak sta...
08/07/2026

Ń doop bly maar nou net 1 keer, super spesiaal.🥳 Letitia dankie dat Boeretroos deel kon wees daarvan!

Julle dit raak stadig maar seker FESTIVE hierbuite- bespreek jou plekkie voor jy self moet rondspring. 💃❤️🥳

Laerskool Vredenburg.. julle weet def hoe om julle mense te bederf. 💃 dankie dat Boeretroos n pad met julle kan stap. El...
29/06/2026

Laerskool Vredenburg.. julle weet def hoe om julle mense te bederf. 💃 dankie dat Boeretroos n pad met julle kan stap. Elke keer is n vibe en n groot voorreg.

Van die perfekte winters soppe🥣 en vars brode🥖 na n mini charcuterie 🍢🧀 bakkies.

Komaan- bederf jou mense. Kontak Boeretroos NOU! 🥳

0️⃣7️⃣9️⃣7️⃣8️⃣5️⃣1️⃣9️⃣9️⃣7️⃣

KOS- jy sien; is nie net wat jy eet. Dis ń samesein, ń belewenis, ń erfenis, ń storie, ń memory. 🥳💃Boeretroos maak seker...
15/06/2026

KOS- jy sien; is nie net wat jy eet. Dis ń samesein, ń belewenis, ń erfenis, ń storie, ń memory. 🥳💃

Boeretroos maak seker jou KOS is meer as net ń bord op ń Tafel. Ons vang jou vibe, en gee die liefde deer die kos. 💥🥙

Catch jou volgende DO se catering voor jou datum bespreek word.

Kyk hier ALMAL wat ek ken, hou van lekker eet. 🫠 As die kos n vibe is-is die hele party n vibe! 💃Nou wees aktief en tel ...
08/06/2026

Kyk hier ALMAL wat ek ken, hou van lekker eet. 🫠 As die kos n vibe is-is die hele party n vibe! 💃

Nou wees aktief en tel die foon op🔊, ons custom vir jou ietsie wat jou behoeftes pas of kies van ons set menus🍖 as jy nie nog baie wil dink nie.

Ons wag vir jou oproep Boeretroos!

Wat ń groot voorreg om De Drift Mall in Velddrif se opening te kon doen! 🎉🥳 Julle die excitement was REAL! Wat n belewen...
02/06/2026

Wat ń groot voorreg om De Drift Mall in Velddrif se opening te kon doen! 🎉🥳 Julle die excitement was REAL! Wat n belewenis! 💃💥

Kontak Boeretroos gerus vir jou volgende DO! Jy weet jy wil ook lekker eet🤤🤩

Address

7 Epsom Road , Longacers Estate
Langebaan
7357

Telephone

+27797851997

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boeretroos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boeretroos:

Share