12/06/2026
Market Day! πΈπ
Wow Party Rentals & Jumping Castles gaan daar wees met lekker pret vir die kinders β hulle kan gratis kom jump terwyl mamma en pappa die mark geniet.
Blue Lotus Mind & Body Studio
π Pigot Road, Protea Ridge
π
13 Junie 2026
β° 10:00 β 15:00
Kom ondersteun die mark en geniet βn lekker dag saam met die gesin! π