MS Designs & Events

MS Designs & Events Laat ons jou visie bring tot lewe – elke gebeurtenis, elke ontwerp, elke detail!

27/08/2026

25/08/2026

Corny Beneke so trots op jou!

J.A. Malherbe Primêre Skool
25/08/2026

J.A. Malherbe Primêre Skool

The Growing Tree Learning Academy
23/08/2026

The Growing Tree Learning Academy

16/08/2026

Wat ’n voorreg om hierdie een te kon doen. 🏉

Ek ken jou vandat jy 6 jaar oud is, en om nou die mylpaal van jou pad te kan vasvang, beteken vir my baie.

Van die eerste rugbydae tot die laaste skoolfluitjie.

Mag die pad vorentoe vir jou net groter en mooier wees. Voorspoed met alles wat voorlê, Tiaan. Ek weet daar lê nog baie mooi dinge op jou pad.

11/08/2026

[ ]

08/08/2026

Van klein, intieme geleenthede tot groot spesiale funksies — ek is hier om elke detail met sorg en aandag te hanteer.

By MS Designs & Events glo ek dat dit die klein besonderhede is wat ’n geleentheid werklik besonders maak. Elke funksie word met hart, passie en persoonlike aandag aangepak.

Of dit nou ’n verjaarsdag, kombuistee, baba-/bruidsdou, partytjie of enige ander spesiale geleentheid is — ek help graag om jou visie ’n werklikheid te maak.

📩 Kontak my gerus vir navrae en besprekings.

MS Designs & Events — waar elke detail met hart gedoen word.

08/08/2026
08/08/2026

DANKIE: Baie dankie aan ons borg vir hierdie pragtige advertensiebord wat voor ons skool pryk. Ons het groot waardering daarvoor!

Address

Kroonstad
9498

Telephone

+27781190906

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MS Designs & Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MS Designs & Events:

Shortcuts

Share

Category