Jolyt Venue

Jolyt Venue An awesome established farm venue 6km outside Koster on the R52 (Koster/Lichtenburg road) that is proudly owner managed and is uniquely different.

We offer self catering as well as in-house package deals to fit your special party.

Wat Jolyt Venue  so besonders maakšŸ˜!!!Dis eksta spesiaal, dis ekstra mooi en dis ekstra uniekšŸ©¶šŸ¤ŽšŸ’›
23/02/2026

Wat Jolyt Venue so besonders maakšŸ˜!!!

Dis eksta spesiaal, dis ekstra mooi en dis ekstra uniekšŸ©¶šŸ¤ŽšŸ’›

22/02/2026

ā£ļøD•A•N•K•B•A•A•Rā£ļø

Ek deel nie altyd al die boodskappe wat ek ontvang nie, maar dis gaste boodskappe/terugvoer wat altyd die eksta liefde en moeite soveel meer werd!!!

"Goeie dag Suzaan Joubert. Hoe gaan dit? Ons hoop die boodskap vind jou en jou man goed. Ons het laasjaar n troue by gewoon by julle venue en was dit n plesier!!! Ons waardeer die natuurskoon, ons waardeer julle pragtig plek (mens voel die moeite wat daarin gesit is) en verseker wardeer ons julle gasvryheid. Die hele dag/aand was net een groot fees. Ons beplan ons huweliksherdenking en toe ons daar weg ry was ons harte op julle plek!!!"

22/02/2026

It's a favorite!!!

Leopard print is a color 🤩😜What a stunning evening!!!
22/02/2026

Leopard print is a color 🤩😜

What a stunning evening!!!

Koster, Derby, Rustenburg, Swartruggens!!!Ons kom bied weer n stoffeerklas by Jolyt Venue aan!!Kontak asb vir Suzaan Jou...
17/01/2026

Koster, Derby, Rustenburg, Swartruggens!!!

Ons kom bied weer n stoffeerklas by Jolyt Venue aan!!
Kontak asb vir Suzaan Joubert rakende besprekings en lapkeuses. 078 819 2646

As we wrap up an unforgettable year, we’re looking back at some of our magical memorable moments - a season rooted in cr...
20/12/2025

As we wrap up an unforgettable year, we’re looking back at some of our magical memorable moments - a season rooted in creativity, community, and bold "Local is Lekker" events. We want to take a moment to thank everyone for making Jolyt Venue part of the experience and memories!!!
We are looking forward to a great 2026!!!

!!!!!!!!!!!HOE SE MENS GENOEG DANKIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!Ons is geseend in oorvloed en NOG MEER!!!!Julle, ons haal asem en ...
05/12/2025

!!!!!!!!!!!HOE SE MENS GENOEG DANKIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ons is geseend in oorvloed en NOG MEER!!!!

Julle, ons haal asem en is gereed vir ons laaste dag van ons 1ste Kersmark... want dit was BESIG!!!!!!!!!!

Dankie vir elke liewe een se ondersteuning, die besonderse komplimente en die BAIE "wow, dis next Äŗevel" comments!!!!!!!! Elke liewe uitstaller wardeer julle support, want dis waaroor dit gaan!

ONS IS MORE OOP SATERDAG 9H00-15H00

Ons staan reg en Kan nie wag om julle weer te verwelkom!!!!

Ons is SO dankbaar vir al die ondersteuning!!! Julle maak die mark is ongelooflike groot sukses!!!ā€¼ļøONS IS OOP VANDAG EN...
05/12/2025

Ons is SO dankbaar vir al die ondersteuning!!! Julle maak die mark is ongelooflike groot sukses!!!

ā€¼ļøONS IS OOP VANDAG EN MOREā€¼ļø

Ons Kan nie wag om julle te kan ontvang !!!

SUPPORT LOCAL ā— BUILD LOCAL

šŸŽ„JOLYT•KERS•MARKšŸŽ„ONS IS SO DANKBAAR VIR AL DIE ONDERSTEUNING!!!Ons mark is baie gewild en kry die mooiste komplimente!!!...
04/12/2025

šŸŽ„JOLYT•KERS•MARKšŸŽ„

ONS IS SO DANKBAAR VIR AL DIE ONDERSTEUNING!!!

Ons mark is baie gewild en kry die mooiste komplimente!!!

ONTHOU, ONS IS OOP TOT SATERDAG!!!

šŸŽ„J O L Y T • K E R S • M A R KšŸŽ„HIER IS SOVEEL LIEFDE INGESITšŸŒžOns Kan nie wag om elke een te ontvang en te verwelkom !!! ...
02/12/2025

šŸŽ„J O L Y T • K E R S • M A R KšŸŽ„

HIER IS SOVEEL LIEFDE INGESITšŸŒž

Ons Kan nie wag om elke een te ontvang en te verwelkom !!!

šŸ™SUPPORT LOCAL ā— BUILD LOCALšŸ™

DINS-VRYDAG: 15H00 - 20H00
SATERDAG: 09H00 - 15H00

26/11/2025

🌲J O L Y T K E R S M A R K🌲
🫣S N E A K•P E A K🫣

Met 30 uitstallers wat uitgesoek is, is ons is BAIE opgewonde, almal werk hard en ons sien uit om almal se hande en harde werk te kan uitstal!!!!

šŸŽSHOP LOCAL, SUPPORT LOCAL EN WEES LEKKERšŸŽ

Address

Plaas Roerfontein
Koster

Telephone

+27788192646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jolyt Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jolyt Venue:

Share

Category