Johan van der Merwe Musiek

Johan van der Merwe Musiek ONS DIENS IS ONS TROTS !!!

Konsert Besprekings
Kontak:
Stephanie
0836015904
[email protected]

VERHURING VAN KLANK, VERHOË, BELIGTING, TROUES, FUNKSIES, KLANK INSTALASIES, SHOWS, VUURWERKE, ADVERTENSIES OP RADIO ,LED SKERMS EN PROJEKTORS.

Môre is weer groot rugby. Voorbegin Lodge is reg om julle te ontvang. Kom deel dit saam met ons. Sterkte aan die bokke o...
27/10/2023

Môre is weer groot rugby. Voorbegin Lodge is reg om julle te ontvang. Kom deel dit saam met ons. Sterkte aan die bokke ons staan agter julle !!!!!!

‎Girl Van Die Klein Karoo - Single by Johan Van Der Merwe on Apple Music
10/06/2023

‎Girl Van Die Klein Karoo - Single by Johan Van Der Merwe on Apple Music

Album · 2023 · 1 Song

11/03/2023

Johan van der Merwe Musiek
Acoustic Productions
Loud-Mouth Studios

Kuier lekker in die Oos-Kaap vir die naweek. Gisteraand Spoegwolf se klank gedoen en vandag Riaan Benadé,Ricus Nel en na...
11/03/2023

Kuier lekker in die Oos-Kaap vir die naweek. Gisteraand Spoegwolf se klank gedoen en vandag Riaan Benadé,Ricus Nel en natuurlik Steve Hofmeyr op ons verhoog.

Johan van der Merwe Musiek
Acoustic Productions
Loud-Mouth Studios

So het dit tyd geword om aan te beweeg met nuwe uitdagings en groter sukses.  Ons is trots om te sê met die hulp en gelo...
06/03/2023

So het dit tyd geword om aan te beweeg met nuwe uitdagings en groter sukses. Ons is trots om te sê met die hulp en geloof in GOD is alles altyd moontlik. Hierdie is ń fees om op jou kalender te skryf en wat veraltyd onthou sal word.

06/03/2023
28/01/2023

Lekker verjaar my kind vandag is jy 14 jaar oud !!!!! Tyd het so gevlieg. Lief vir jou.

Vandag is ons klein babatjie se 14de verjaarsdag partytjie hier op Voorbegin Lodge. Ek het lanklaas ligte en klank self ...
28/01/2023

Vandag is ons klein babatjie se 14de verjaarsdag partytjie hier op Voorbegin Lodge. Ek het lanklaas ligte en klank self gedoen. Wel ek onthou darem nog.

Johan van der Merwe

Address

Klerksdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Johan van der Merwe Musiek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Johan van der Merwe Musiek:

Share