03/02/2026
Oe ma dis mooooi Lang's die Vaal Rivier 🤩
Noord-Kaap Trou Venue!
Soek jy die ideale trouplek in die Noord-Kaap, ’n spesiale plek waar families van regoor Suid-Afrika kan saamkom? Droom jy daarvan om jou geloftes langs ’n pragtige rivieruitsig en natuurlike omgewing uit te spreek? Jou soektog eindig hier!
Broadwater bied ’n asemrowende rivier-uitsig venue, asook akkommodasie, trou-naweek pakkette, spyseniering en nog baie meer.
Sluit by ons aan vir ons Trou Venue Ope Dag op 15 Februarie 2026, van 11:00 tot 15:00. Moenie jou kans mis op ’n gratis besigtiging en konsultasie nie.
Bespreek jou plek vandag nog:
Vir navrae of meer inligting, skakel of WhatsApp ons by 076 676 6766.
Ons kan nie wag om ons 2026-bruide te verwelkom nie! ✨💍