
30/09/2025
Dis weer rugbytyd by Rijké!
Kom kuier saam met ons Saterdag, 4 Oktober, wanneer Suid-Afrika die stryd aanpak teen Argentinië.
👉 Groot skerms, koue drankies, heerlike kos en die beste gees wag op jou!
Bring jou vriende en familie – ons maak dit ’n dag om te onthou.
Deure maak 14h00 oop.
📍 Rijké – waar rugby en lekker kuier altyd saamgaan.
082 521 0193
✉️ [email protected]
Rijké -1km op die Blombos Pad, Jongensfontein