Spikkelgatspruit

Spikkelgatspruit Spikkelgatspruit is ‘n unieke venue in die Hartbeespoort omgewing, ideal vd liefhebber van oudhede. Spikkelgatspruit die dorp waar vreemdelinge vriende word.

Kontak ons vir enige spesiale okasie en laat ons jou spesiale dag perfek maak.

18/09/2025

Celebrating my 7th year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. 🙏🤗🎉

Doxa Deo Xanadu Hartbeespoort Radiance 2025 afsluiting net hier by Spikkelgatspruit… 27 AugDankie vir die geleentheid om...
27/08/2025

Doxa Deo Xanadu Hartbeespoort Radiance 2025 afsluiting net hier by Spikkelgatspruit…
27 Aug
Dankie vir die geleentheid om weereens vir julle mooi te maak..
‘N voorreg en ‘n groot plesier..👌🏻

21ste‘N mooi aand by Spikkelgatspruit..
26/07/2025

21ste
‘N mooi aand by Spikkelgatspruit..

Hou die spasie dop..Want môre is daar groot 21ste jolyt net hier in Spikkelgatspruit..
25/07/2025

Hou die spasie dop..
Want môre is daar groot 21ste jolyt net hier in Spikkelgatspruit..

Sneak pre-view van Saterdag se 21ste net hier by Spikkelgatspruit…👀
24/07/2025

Sneak pre-view van Saterdag se 21ste net hier by Spikkelgatspruit…👀

Ons het ‘n uil 🦉 wat ingetrek het onder ons pragtige Spikkelgatspruit Liefdeskruik Kapel se stoepdak…Ons gaan ‘n uilkas ...
22/07/2025

Ons het ‘n uil 🦉 wat ingetrek het onder ons pragtige Spikkelgatspruit Liefdeskruik Kapel se stoepdak…
Ons gaan ‘n uilkas vir hom/haar bou en hoop hy/sy geniet dié nuwe tuiste…🦉

‘N heerlike informele vriende kuier @ Spikkelgatspruit..
06/04/2025

‘N heerlike informele vriende kuier @ Spikkelgatspruit..

18/02/2025

Laat ons jou help om jou mooiste dag mooier te maak @ Spikkelgatspruit..
Bespreek jou plek sommer nou..
Catharina 0848715873
🪴

Mnr & Mev Mans, namens almal by Spikkelgatspruit, baie geluk & baie seën…🥂💍🙏🏻
15/02/2025

Mnr & Mev Mans, namens almal by Spikkelgatspruit, baie geluk & baie seën…🥂💍🙏🏻

QMan @ Spikkelgatspruit…👌🏻
15/02/2025

QMan @ Spikkelgatspruit…👌🏻

En natuurlik die lekker eet….@ die Spikkelgatspruit venue…
15/02/2025

En natuurlik die lekker eet….
@ die Spikkelgatspruit venue…

En die mooie Annelise, die bruid van die dag…
15/02/2025

En die mooie Annelise, die bruid van die dag…

Address

Hoek Van Mond & Kotze Street Analandbouhoewe Brits
Hartbeespoort

Telephone

+27848715873

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spikkelgatspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share