Catharina's Onthaalsaal - "venue" van Veld en Rant Spyseniers.

Catharina's Onthaalsaal  - "venue"  van Veld en Rant Spyseniers. Catharina's Onthaalsaal Catharina's is die venue van Veld en Rant Spyseniers en doen spyseniering vir troues, jaareidfunksies, enige partye en konferensies.

Spyseniering word op ons perseel of enige ander perseel gedoen. Wat ookal en waar ookal. Gelee in die Magaliesberge tussen Hartbeespoort en Mooinooi. Luisteryke tuine en n prag lokaal verwelkom u met die intrapslag

Korporatiewe middagete.
16/05/2022

Korporatiewe middagete.

Beplan jy n funksie??.Geen funksie is te groot of te klein nie.Ons het ons eie venue en ons reis ook na die venue van jo...
14/12/2020

Beplan jy n funksie??.Geen funksie is te groot of te klein nie.Ons het ons eie venue en ons reis ook na die venue van jou keuse.Ons doen enige funksie van n tee partytie tot n jaareind funksie,van n kolwyntjie tot n troukoek.Skakel gerus vir spesiale pakkette. Vir R33000.00 vir 100 gaste ingesluit die volgende: Netjiese en skoon saal met kontant kroeg, 3 gang buffet ete, Alle tafeldoeke en stoel oortreksels ( wit of swart ). Oorgooi oordoeke en stoel strikke (24 kleure om van te kies), tafels en stoele, alle glase, 1 beker vrugtesap/ tafel, silwer sjampanje houers, onder borde ( silwer, goud, brons en rooi ). Alle personeel betrokke. Tuinkapel met alles betrokke. Pragtige tuin en verskeie mooi natuur plekke asook murasie vir die neem van foto's. Kontak nr - Petrus - 82 671 5620

Jaareind funksie van laerskool Elandskraal.
11/12/2020

Jaareind funksie van laerskool Elandskraal.

Spitbraai by Bietjie bos. Informele lekker kuier vir n 40ste verjaardag.
28/11/2020

Spitbraai by Bietjie bos. Informele lekker kuier vir n 40ste verjaardag.

Oestafel vir voorgereg by troue langs die Vaalrivier met n hele dag van reen.
20/03/2020

Oestafel vir voorgereg by troue langs die Vaalrivier met n hele dag van reen.

Geen funksie is te groot of te klein nie.Ons doen enige funksie van n tee partytie tot n jaareind funksie,van n kolwyntj...
13/02/2020

Geen funksie is te groot of te klein nie.Ons doen enige funksie van n tee partytie tot n jaareind funksie,van n kolwyntjie tot n troukoek.Skakel gerus vir spesiale pakkette. Vir R33000.00 vir 100 gaste ingesluit die volgende: Netjiese en skoon saal met kontant kroeg, 3 gang buffet ete, Alle tafeldoeke en stoel oortreksels ( wit of swart ). Oorgooi oordoeke en stoel strikke (24 kleure om van te kies), tafels en stoele, alle glase, 1 beker vrugtesap/ tafel, silwer sjampanje houers, onder borde ( silwer, goud, brons en rooi ). Alle personeel betrokke. Tuinkapel met alles betrokke. Pragtige tuin en verskeie mooi natuur plekke asook murasie vir die neem van foto's. Kontak nr - Petrus - 82 671 5620

Ons doen enige tipe funksie enige plek.Geen funksie is te groot of te klein nie.Ons doen enige funksie van n tee partyti...
23/01/2020

Ons doen enige tipe funksie enige plek.Geen funksie is te groot of te klein nie.Ons doen enige funksie van n tee partytie tot n jaareind funksie,van n kolwyntjie tot n troukoek.Skakel gerus vir spesiale pakkette. Vir R33000.00 vir 100 gaste ingesluit die volgende: Netjiese en skoon saal met kontant kroeg, 3 gang buffet ete, Alle tafeldoeke en stoel oortreksels ( wit of swart ). Oorgooi oordoeke en stoel strikke (24 kleure om van te kies), tafels en stoele, alle glase, 1 beker vrugtesap/ tafel, silwer sjampanje houers, onder borde ( silwer, goud, brons en rooi ). Alle personeel betrokke. Tuinkapel met alles betrokke. Pragtige tuin en verskeie mooi natuur plekke asook murasie vir die neem van foto's.Kontak nr:082 671 5620

Familie en vriende kuier op Bietjie Bos.
30/11/2019

Familie en vriende kuier op Bietjie Bos.

Address

Plaas Groenkloof D62
Hartbeespoort
1023

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Catharina's Onthaalsaal - "venue" van Veld en Rant Spyseniers. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Catharina's Onthaalsaal - "venue" van Veld en Rant Spyseniers.:

Share