GeeCee's Decor&Draping hire

GeeCee's Decor&Draping hire we do hiring of decor materials what ever your need we will source it for you.our number 1 goal is customer satisfaction &service

03/05/2026

Good day all today we would like to express our heartfelt condolences to Angie B Creations Angelique Barties on the passing of her husband Biondi ,may our Lord and saviour grant you the strenght to carry on Biondi's legacy will live on through his sons who worshipped his every move Angie you and your fam are in our prayers

Big shout out to my new rising fans! Candice Kortje
21/02/2026

Big shout out to my new rising fans! Candice Kortje

15/02/2026

Ons wil ook dankie se aan ons hemelse vader vir die kreatiwiteit wat hy aan die force agter GeeCees Decor&Drapping hire nl Charlene Petersen gee jou drapping denke is net iets anders

15/02/2026
Dankie aan Mr& Mev  Jantjies   Hendricks dankie dat ons kon deel ytmaak van jul groot dag te@Elgin country club dit was ...
15/02/2026

Dankie aan Mr& Mev Jantjies Hendricks dankie dat ons kon deel ytmaak van jul groot dag te@Elgin country club dit was absoluut n plesier vir ons gewees die Here seen u huwelik

Goeie dag almal hoop almal is nog droog en veilig indien u n funksie het wat u beplan kontak ons gerus maak nie saak hoe...
10/02/2026

Goeie dag almal hoop almal is nog droog en veilig indien u n funksie het wat u beplan kontak ons gerus maak nie saak hoe klein of groot u funksie is vir bekostigbare pryse asook indien u selfs net decor items asook eetgerei nodig het kontak ons gerus .ons bied ook nou n delivery en collection opsie aan natuurlik teen n fooi

08/02/2026

Goeie dagse aan almal ons is hier vir u decor noodsaaklikhede kontak ons gerus vir n kwotasie op u decor maak nie saak hoe groot of klein u funksie is ons gee u nogsteeds die beste diens .
Ons doen ook verhuring van decor items asook eetgerei .
Ons bied ook binnekort n aflewering sowel as kolleksie diens natuurlik teen n fooi aan om dinge bitjie makliker te maak tydens u funksie.

Goeie naand aan al ons getroue kliente asook nuwe kliente GeeCees is amptelik oop vir enige decor sowel as eetgerei best...
12/01/2026

Goeie naand aan al ons getroue kliente asook nuwe kliente GeeCees is amptelik oop vir enige decor sowel as eetgerei bestellings maak nie saak hoe klein of groot dit is nie n probleem vir ons .net n tip maak nou al u decor items vas vir die 2026 matriek afskeid goed word vinnig ytgeboek en ons werk ongelukkig op n first come base natuurlik met betaling by neh .vir elkeen wil ons n voorspoedige 2026 toewens en ek weet n vertrou dat ons weer u hulle se decor items sal voorsien hierdie jaar

Address

40 Voorbrand Str
Grabouw
7160

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27722476687

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GeeCee's Decor&Draping hire posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GeeCee's Decor&Draping hire:

Share