11/10/2026
💜 **Van kliënte tot vriende…** 💜
Wat begin het as ’n besigheidsverhouding, het gegroei tot iets besonders. ❤️
Op **26 September 2026** was dit vir Flawless Events ’n voorreg om hierdie pragtige bruidspaar se droomdag ’n werklikheid te maak. Wat die dag nog meer spesiaal gemaak het, was dat julle teen die einde nie meer net kliënte gevoel het nie, maar soos vriende wat ’n plekkie in ons harte gekry het. 🥂💍
Dankie vir julle vertroue, liefde en die mooi herinneringe. Mag julle huwelik net so droomvol wees soos julle spesiale daggie!
**Flawless Events — waar kliënte vriende word en drome waar word.** 🤍✨
Johan Greeff
Christelle Smith Vd Vyver w
Well done met die pragtige koek en rok en al jou beplanning as ma van die bruid. Dankie dat ons saam kon deel wees