Lofmark

Lofmark 🤩checkituit🤩

LOFMARK 2026… DONE & DUSTED! 💖✨Wat ’n ongelooflike paar dae!Baie dankie aan elke uitstaller en elke persoon wat Lofmark ...
01/08/2026

LOFMARK 2026… DONE & DUSTED! 💖✨

Wat ’n ongelooflike paar dae!

Baie dankie aan elke uitstaller en elke persoon wat Lofmark kom ondersteun het. Julle liefde, entoesiasme en ondersteuning maak hierdie mark moontlik, en ons waardeer elkeen van julle opreg.

Sien julle weer volgende jaar! 🤍

Dis nou of nooit‼️❣️Vandag is die heel laaste dag van Lofmark en die laaste kans om daardie moet-hê-ietste kry. Kom slui...
01/08/2026

Dis nou of nooit‼️❣️

Vandag is die heel laaste dag van Lofmark en die laaste kans om daardie moet-hê-iets
te kry.

Kom sluit saam met ons af - julle ondersteuning maak dit alles moonlik!❤️🫶🏻

Koffie? ✔️Koek? ✔️’n Lekker kuier? ✔️Ons het alles wat jy nodig het om jou dag reg af te skop. Kom drink ’n koppie koffi...
31/07/2026

Koffie? ✔️
Koek? ✔️
’n Lekker kuier? ✔️

Ons het alles wat jy nodig het om jou dag reg af te skop. Kom drink ’n koppie koffie en geniet iets lekkers saam! ☕🍰

Sien jou 09:00 by Lofmark!
📍AGS Saal h/v Losberg laan & 9de Straat, Fochville

Jy het nog kans! ✨Kom kuier, kom koop en ontdek al die unieke skatte wat op jou wag.Die perfekte geskenk is dalk net een...
30/07/2026

Jy het nog kans! ✨

Kom kuier, kom koop en ontdek al die unieke skatte wat op jou wag.
Die perfekte geskenk is dalk net een rak verder! 💛🎁

📞 Ons bel net gou om jou te herinner…Lofmark is amper verby! 😱As jy nog wou kom, is NOU die tyd.Ons sien jou sommer vand...
30/07/2026

📞 Ons bel net gou om jou te herinner…

Lofmark is amper verby! 😱
As jy nog wou kom, is NOU die tyd.

Ons sien jou sommer vandag! 🛍️✨

💛 Kom raak verlief by Lofmark…Verlief op die mooi goedjies.Verlief op unieke geskenke.Verlief op die lekker kuier. 🫶✨
29/07/2026

💛 Kom raak verlief by Lofmark…
Verlief op die mooi goedjies.
Verlief op unieke geskenke.
Verlief op die lekker kuier. 🫶✨

🚨 MOENIE MISLOOP NIE! 🚨Nog net ’n paar dae oor van Lofmark! Moenie ná die tyd wens jy hét gegaan nie…Kom ontdek unieke p...
29/07/2026

🚨 MOENIE MISLOOP NIE! 🚨

Nog net ’n paar dae oor van Lofmark!

Moenie ná die tyd wens jy hét gegaan nie…
Kom ontdek unieke produkte, ondersteun plaaslike entrepreneurs en vat iets besonders saam huis toe. 🛍️✨

Ons sien jou by Lofmark!

Tot 01 Augustus
📍AGS Saal h/v Losberg laan & 9de Straat, Fochville
⏰Ma - Vry: 9h00 - 17h30
Sat: 8h30 - 14h00

As jy daarvan hou…Vat dit.Môre is dalk te laat. 😉
28/07/2026

As jy daarvan hou…
Vat dit.
Môre is dalk te laat. 😉

Van geskenke 🎁tot dekor 🏡tot mode 👗tot lekkernye 🍰…En dis nog nie eers alles nie! 😉Kom kyk wat alles op jou wag by Lofma...
27/07/2026

Van geskenke 🎁
tot dekor 🏡
tot mode 👗
tot lekkernye 🍰…

En dis nog nie eers alles nie! 😉

Kom kyk wat alles op jou wag by Lofmark!

Moenie skaam wees nie… kom sê bietjie hallo! 👋💕☕ Geniet ’n lekker koppie koffie.🍰 Bederf jouself met ’n stukkie koek.🛍️ ...
27/07/2026

Moenie skaam wees nie… kom sê bietjie hallo! 👋💕

☕ Geniet ’n lekker koppie koffie.
🍰 Bederf jouself met ’n stukkie koek.
🛍️ Snuffel tussen al die mooi stalletjies.
🎁 En loop huis toe met sakke vol nuwe gunstelinge.

Ons wag vir jou! 💛

Address

Cnr Losberg En 9th Street
Fochville
2512

Telephone

+27824524330

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lofmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lofmark:

Shortcuts

Share