KwetterBekkies Partytjies

KwetterBekkies Partytjies Partytjie venue in Sonstraal Hoogte, Durbanville. Kontak ons vir meer inligting!

🌸 Gelukkige Vrouedag! 🌸Vandag vier ons elke ongelooflike vrou – ma, ouma, dogter, suster, vriendin, onderwyseres en sove...
09/08/2026

🌸 Gelukkige Vrouedag! 🌸

Vandag vier ons elke ongelooflike vrou – ma, ouma, dogter, suster, vriendin, onderwyseres en soveel meer. 💕

Dankie vir julle liefde, krag, omgee, geduld en die verskil wat julle elke dag maak. Julle inspireer, ondersteun en maak die wêreld ’n mooier plek! 🌷

Mag elke vrou vandag onthou:
Sterk. Bekwaam. Lieflik. Wonderlik. Jy! ✨💗

Van al ons KwetterBekkies-maats en personeel, ’n baie gelukkige Vrouedag aan elke spesiale vrou! 🌸

Baie geluk liewe Lume met jou 1ste verjaarsdag! Ons hoop jy en jou maats het lekker gekuier by ons 🥳🥳Willene Adendorff P...
28/07/2026

Baie geluk liewe Lume met jou 1ste verjaarsdag! Ons hoop jy en jou maats het lekker gekuier by ons 🥳🥳

Willene Adendorff Photography het seker gemaak hierdie spesiale oomblikke word vasgevang, kontak haar gerus vir jou kleinding se partytjie!!


'n Colour Celebration vir Luan se 3de verjaarsdag!! Baie geluk boetie, ons hoop jy en jou maats het lekker gekuier by on...
28/06/2026

'n Colour Celebration vir Luan se 3de verjaarsdag!! Baie geluk boetie, ons hoop jy en jou maats het lekker gekuier by ons!!


Dis al 😉
26/06/2026

Dis al 😉

Baie geluk Elizabeth 🥳🥳Ons hoop jy en jou maats het baie lekker gekuier by ons!!
20/06/2026

Baie geluk Elizabeth 🥳🥳
Ons hoop jy en jou maats het baie lekker gekuier by ons!!


Hoe mooi is hierdie koek van Creative Redemption 🤩🤩 .... die detail is ongelooflik!! Kontak gerus vir Sané om jou kleind...
20/06/2026

Hoe mooi is hierdie koek van Creative Redemption 🤩🤩 .... die detail is ongelooflik!!

Kontak gerus vir Sané om jou kleinding se verjaarsdag ekstra spesiaal te maak - haar koeke lyk nie net mooi nie, dit proe ook baie lekker!!


Disco disco whoop whoop 🥳Baie geluk Luke, ons hoop jy en jou maats het lekker gejive by ons!!
19/06/2026

Disco disco whoop whoop 🥳

Baie geluk Luke, ons hoop jy en jou maats het lekker gejive by ons!!


By ons kan elke mamma haar eie stempel afdruk. Ons voorsien die venue en die res is julle s'n. Kyk net die oulike beertj...
19/06/2026

By ons kan elke mamma haar eie stempel afdruk. Ons voorsien die venue en die res is julle s'n. Kyk net die oulike beertjie tema 🐻


Hier is lekker gebaljaar en gespeel! Baie geluk sussie, ons hoop jy en jou maats het lekker gekuier by ons 🩷
12/06/2026

Hier is lekker gebaljaar en gespeel!

Baie geluk sussie, ons hoop jy en jou maats het lekker gekuier by ons 🩷


Vroueoggend 2026 🌻💛Ons sien baie uit na ons opkomende Vroueoggend in Augustus maand. Ons is nog besig om te beplan, maar...
11/06/2026

Vroueoggend 2026 🌻💛

Ons sien baie uit na ons opkomende Vroueoggend in Augustus maand.

Ons is nog besig om te beplan, maar ons wil solank hierdie uitstuur vir enige iemand wat belangstel om 'n stalletjie te hê.

Vir meer inligting, kontak ons gerus.
Baie dankie!


Address

37 Sun King Crescent, Sonstraal Heights
Durbanville
7550

Opening Hours

09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KwetterBekkies Partytjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share