Jonkers Corner

Jonkers Corner ♡Event & Party Venue♡

♡kontak ons om jou dag spesiaal te maak♡

Johan & Anne, ons is Dankbaar julle het ons gekies om in julle vreugde te deel 🥰 Baie dankie Maryna (Buurvrou) vir al jo...
11/10/2025

Johan & Anne, ons is Dankbaar julle het ons gekies om in julle vreugde te deel 🥰 Baie dankie Maryna (Buurvrou) vir al jou Liefde en hulp 🤗
Baie geluk Ouma Gerty met jou 90ste verjaarsdag 💝 voorwaar Geseend 😇

Your year-endOur VenueLet's celebrate 💫
08/10/2025

Your year-end
Our Venue
Let's celebrate 💫

Baie dankie Charmaine van As vir julle ondersteuning.Charne en Percy Noah Baie geluk met julle pragtige Nohandre se inse...
07/10/2025

Baie dankie Charmaine van As vir julle ondersteuning.

Charne en Percy Noah Baie geluk met julle pragtige Nohandre se inseening.

Markus 10:13-15
Jesus seen die kindertjies.😇😘

Baie dankie Desire vir julle ondersteuning🤗Janke, vandag bid ek vir jou dat die Here jou elke dag sal lei om jou babas v...
27/09/2025

Baie dankie Desire vir julle ondersteuning🤗
Janke, vandag bid ek vir jou dat die Here jou elke dag sal lei om jou babas van Jesus en Sy Liefde ❤️ te leer.

Baie geluk Gerda Hulme met jou 60ste verjaarsdag.Ons is Baie Dankbaar dat ons die spesiale dag saam met julle kon deel.A...
14/09/2025

Baie geluk Gerda Hulme met jou 60ste verjaarsdag.
Ons is Baie Dankbaar dat ons die spesiale dag saam met julle kon deel.
Alles wat mooi is bid ons jou toe.
Mag die Here jou styf vashou in Sy arms en jy nog lank vir jou geliefdes gespaar sal wees.
Venue Jonkers Corner
Catering 'n Braai "Lam op 'n Vlam
Birthday girl Hulme

Baie dankie Lydia de Ridder Simpson vir julle ondersteuning.🥰Carla Jonker vir jou moeite 🤗Dankie vir die klomp flukse me...
06/09/2025

Baie dankie Lydia de Ridder Simpson vir julle ondersteuning.🥰

Carla Jonker vir jou moeite 🤗

Dankie vir die klomp flukse mensies. Baie liefde😘

Address

Despatch

Telephone

+27665828928

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jonkers Corner posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share