
08/05/2025
Ons het geskuif na winkel 12 B.
Four ways centre.
Agter langs Dorette en Jason se salon!!
Kom maak gerus n draai. Spyskaart so bietjie verander maar al die gunstelling pizza ens is steeds daar!!
Ons het nie n drank lisensie nie, maar julle meer as welkom om n wyn of iets dergliks saam te bring. Daar is n drankwinkel reg oorkant ons ook!!
Lekket tafels en stoele en parkering reg voor winkel!!
Gert.
072 084 0799.
074 771 1199.