09/09/2026
✨ JANRÉ & SUNÉ SMIT ✨
📍 Au d’Hex Estate, Wellington
📅 2 Mei 2026
🤍 On-the-Day Coordination
Wat ’n ongelooflike voorreg om deel te kon wees van hierdie twee wonderlike mense se baie spesiale troudag. 🤍
Van die kleinste besonderhede tot die groot oomblikke — dit was ’n eer om Janré & Suné te kon help om hul droomdag glad en sorgeloos te laat verloop. 🥰🥰
Julle liefde, warmte en die besonderse mense rondom julle het hierdie dag werklik onvergeetlik gemaak. ✨
Janré & Suné, baie dankie vir julle vertroue in LeMar Events. Dit was ’n voorreg om saam met julle hierdie kosbare hoofstuk te kon vier. Mag julle huwelik gevul wees met ’n leeftyd van liefde, geluk en pragtige herinneringe.
🥂🤍
Met liefde,
LeMar Events 🌿
CapeWinelandsWedding WesternCapeWedding
WeddingCoordinator
SouthAfricanWedding
WeddingInspiration
ForeverBegins