Tiemie&Co. t/a Langs Toyota

Tiemie&Co. t/a Langs Toyota Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tiemie&Co. t/a Langs Toyota, Caledon.

Lekker vars stokbrood vandag
30/03/2021

Lekker vars stokbrood vandag

Lekkerste gevriesde Pizzas by Langs Toyota, fat lady’s arms van Mcregor se pizzas word gemaak van organiese steengemaald...
22/03/2021

Lekkerste gevriesde Pizzas by Langs Toyota, fat lady’s arms van Mcregor se pizzas word gemaak van organiese steengemaalde meel. Kom koop vir daardie nie-lus-vir-kosmaak-dae.

A beautiful birthday  celebration yesterday. We cater in the comfort of your own home, while you relax with your guests.
21/03/2021

A beautiful birthday celebration yesterday. We cater in the comfort of your own home, while you relax with your guests.

Om jou passie sigbaar uit te leef bly ‘n ongelooflike voorreg. Trou-fees by Elandskloof 6 Maart
21/03/2021

Om jou passie sigbaar uit te leef bly ‘n ongelooflike voorreg. Trou-fees by Elandskloof 6 Maart

Hierdie koekies is nie net sag op die oog, dit sal enige persoon se smaak ook kielie van lekkerte.Kom loer in heerlike g...
26/01/2021

Hierdie koekies is nie net sag op die oog, dit sal enige persoon se smaak ook kielie van lekkerte.
Kom loer in heerlike gebak daagliks

Aan al ons getroue en lojale kliënte mag 2021 almal se verwagtinge oortref. Dankie vir almal se ondersteuning in 2020 wa...
13/01/2021

Aan al ons getroue en lojale kliënte mag 2021 almal se verwagtinge oortref. Dankie vir almal se ondersteuning in 2020 wat vir ons by tye ‘n naelbyt jaar was. Ons waardeer elkeen. Na 2 weke se koekpanne, stowe en spane-rus is ons weer oop en kan nie wag om aan jul behoeftes te voldoen. Onthou ook ons lekker gevriesde kosse, gourmet pizzas en gebottelde slaaie vir daai veilig-tuisbly-maar-lui-vir-kosmaak dae. Sien uit daarna om jul te verwelkom🌷🌷🌷

So dankbaar koek en tee nie op verbode lysie vir nuwejaar😉ons nog oop tot 31 Desember om 3 uur. Kom koop lekker bederfie...
29/12/2020

So dankbaar koek en tee nie op verbode lysie vir nuwejaar😉ons nog oop tot 31 Desember om 3 uur. Kom koop lekker bederfies om die nuwe jaar te vier. En vir jul wat betyds was vir die alkoholiese genietinge heerlike peuselhappies.

Kom maak vandag of môre n draai by Langs Toyota vir daai spesiale Kersdag bederfies🌷
23/12/2020

Kom maak vandag of môre n draai by Langs Toyota vir daai spesiale Kersdag bederfies🌷

When quiche Lorraine puts on her fancy clothes😉
05/12/2020

When quiche Lorraine puts on her fancy clothes😉

Lekker bederfkossies vandag by Langs Toyota❤️
04/12/2020

Lekker bederfkossies vandag by Langs Toyota❤️

Kaiingbrood, donners-dag maar hy is lekker😂
02/12/2020

Kaiingbrood, donners-dag maar hy is lekker😂

Address

Caledon

Telephone

+27829213109

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tiemie&Co. t/a Langs Toyota posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tiemie&Co. t/a Langs Toyota:

Share