Landi's Bakes and Cakes

Landi's Bakes and Cakes Baking from the Heart!!

Liefste KlientBaie groot dankie vir jou en jou ondersteuning die laaste paar jaar. Sonder jou was my klein besigheid nie...
02/01/2026

Liefste Klient
Baie groot dankie vir jou en jou ondersteuning die laaste paar jaar. Sonder jou was my klein besigheid nie moontlik nie.
'n Voorspoedige nuwe 2026 vir jou en jou geliefdes.

Met n swaar hart moet ek ongelukkig almal in kennis stel dat ons verhuis uit Brits uit en ek ongelukkig nie meer gaan bak nie.
Baie liefde
Landie
Gebak met Liefde

Address

Brits

Telephone

+27794752461

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Landi's Bakes and Cakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Landi's Bakes and Cakes:

Shortcuts

Share