R-Lo_Photography

R-Lo_Photography Om iemand se liefdes storie te vertel in klein oomblikke vasgevang vir ewig...

Wikus & Twané 💍🍾🥂💒Aggghhhh julle twee! Julle straal behoorlik! So verlief en verlore! Kan nie wag om jul troufoto's te d...
28/01/2026

Wikus & Twané 💍🍾🥂💒

Aggghhhh julle twee! Julle straal behoorlik! So verlief en verlore! Kan nie wag om jul troufoto's te doen nie!!!

Macheal & Emilé👰‍♀️💍🍾🥂(eerste troue vir 2026!)Julle troudag was magical! Maar gebou op die regte fondament met ons Here ...
15/01/2026

Macheal & Emilé👰‍♀️💍🍾🥂(eerste troue vir 2026!)

Julle troudag was magical! Maar gebou op die regte fondament met ons Here Jesus as julle kompas! So mooi om te kon sien julle word gedra deur jul familie🤍
Mag jul huwelik geseën wees!


Johan & Desirè 💍🍾🥂O my hart! 40jaar getroud het nog nooit so mooi gelyk nie! Soveel liefde, soveel kameraadskap..en rykd...
20/10/2025

Johan & Desirè 💍🍾🥂

O my hart! 40jaar getroud het nog nooit so mooi gelyk nie! Soveel liefde, soveel kameraadskap..en rykdom in die vorm van kinders, skoonkinders en kleinkinders! Mag ons liewe Heer julle ryklik seën!❣️



Hanro & Tanique 🍾🥂Hoërskool Hartbeespoort Matriekafskeid!
08/10/2025

Hanro & Tanique 🍾🥂
Hoërskool Hartbeespoort Matriekafskeid!


Jayden & Denise 🍾🥂Hoërskool Brits & Hoërskool Wagpos Matriekafskeid!
08/10/2025

Jayden & Denise 🍾🥂
Hoërskool Brits & Hoërskool Wagpos Matriekafskeid!



Babatee 💙🎂🥳🩵🧸🍼🎁
01/09/2025

Babatee 💙🎂🥳🩵🧸🍼🎁

Babatee 💙🍼🧸🎁
01/09/2025

Babatee 💙🍼🧸🎁

Address

Brits
0250

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

0722748905

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when R-Lo_Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share