19/10/2026
AANDAG AANDAG AANDAG ❗️❗️❗️
Ons Tuisdorp ons dink dit is tyd dat ons so bietjie “ BAMBA “ 🤭🤭
StayViral Entertainment bied aan : DIE HOOFSEUNS EN VRIENDE: VOL 2 ‼️
Die 31ste Oktober bring ons die van die beste kunstenaars wat Afrikaans kan bied. Onder andere die Nasionale sensasie Ricky Vani Frontline met groot liedjies soos “BAMBA en ANI BRAND” om ‘n paar te noem. Saam hom op lineup is Amapretty Records (Sê my wat is jou naam) en Rotas The Rapper (Vergewe my) wat die hoof optredes vir aand gaan wees. Saam met hulle is die ewe talentvolle platejoggies Dj JazzyFlake, Dj DeeCee, Dj Ray en die Resident Dj’s van 925 om die aand sy kleur te gee. 👏🏽👏🏽
Die Venue: 925 The Arena (Worcester)
Die Datum: 31 Oktober 2026
Die pryse: Pre sale(Online & Physical): R100
Deur: R120
VIP (Online): R150
Die Quicket link vir die kaartjies : https://www.quicket.co.za/events/398621-hoofseuns-en-vriende-vol-2/ #/
Indien jy enige informasie soek rakende die koop van fisiese kaartjies skakel vir:
Sir Swarts: 076 204 2940
Jy wil hierdie een nie misloop nie 🥹