FB Slaghuis / Butchery Bethal

FB Slaghuis / Butchery Bethal Premium A Grade Meat. FREE delivery in Bethal. Signature meat. Platters, hampers, catering and more!

Hierdie Jeugdag wil FB Slaghuis ietsie ekstra doen om die jongmense in ons gemeenskap te laat glimlag.Op 15 en 16 Junie ...
13/06/2026

Hierdie Jeugdag wil FB Slaghuis ietsie ekstra doen om die jongmense in ons gemeenskap te laat glimlag.

Op 15 en 16 Junie wag daar ’n spesiale klein verrassing by die betaalpunt vir die jeug wanneer hulle saam met hul ouers inkopies kom doen. 🛍️

Dit is ons manier om te sê: julle word raakgesien, julle word waardeer en julle bring energie, hoop en lewe na elke nuwe dag. Mag elke jongmens altyd onthou dat hulle drome belangrik is, hul stem waarde het en hul toekoms vol moontlikhede is. Hou aan groei, leer, lag en glo in die mooi pad wat voorlê. 🌟

Kom loer gerus in by FB Slaghuis — ons sien uit daarna om julle te verwelkom.

📲 066 227 3300

Pa verdien meer as net sokkies hierdie Vadersdag! 🥩Maak hierdie Vadersdag ekstra spesiaal met ’n lekker vleisruiker of p...
12/06/2026

Pa verdien meer as net sokkies hierdie Vadersdag! 🥩

Maak hierdie Vadersdag ekstra spesiaal met ’n lekker vleisruiker of platter van FB Slaghuis.

Ons pak dit volgens jou behoeftes en begroting, met A-graad biltong, droëwors en ander heerlike vleis-lekkernye wat Pa met ’n glimlag sal geniet.

Of dit nou klein, groot, eenvoudig of ekstra bederf moet wees, ons help jou om die perfekte geskenk vir Pa saam te stel.

📞 Bestel nou: 066 227 3300
📍 FB Slaghuis Bethal

Watter tipe FB Pattie is jy?Is jy die Bul-Burger, die Hoender-Hap, of dalk die Boerie Baas wat reg is vir ’n ordentlike ...
05/06/2026

Watter tipe FB Pattie is jy?

Is jy die Bul-Burger, die Hoender-Hap, of dalk die Boerie Baas wat reg is vir ’n ordentlike braai? 😄🔥

Al hierdie patties is beskikbaar by FB Slaghuis!

Kom kies jou gunsteling en bou jou eie wen-burger by die huis! 🍔 Sommer elke Vrydagaand.

📲 Whatsapp ons 066 227 3300
🚚 Gratis aflewering in Bethal.

Skop die naweek reg af met FB Slaghuis se geurige patties — perfek vir ’n vinnige aandete, ’n gesellige braai of daai le...
22/05/2026

Skop die naweek reg af met FB Slaghuis se geurige patties — perfek vir ’n vinnige aandete, ’n gesellige braai of daai lekker tuisgemaakte burger waarvoor almal lus is.

Ons patty-reeks sluit in:

Beesvleis Patties | Hoender Patties | Volstruis Patties | Kaas Patties | Banting Hoender | Banting Beesvleis | Boerie Patties

Gehalte patties, vol geur — reg vir jou pan, rooster of braai.

📍Gratis aflewering in Bethal
📲 WhatsApp: 066 227 3300

WE’RE  HIRING!🥩FB Slaghuis is looking for an experienced Blockman / Blockwoman to join our team in Bethal.Do you have bu...
20/05/2026

WE’RE HIRING!🥩

FB Slaghuis is looking for an experienced Blockman / Blockwoman to join our team in Bethal.

Do you have butchery experience, work well under pressure and take pride in quality meat preparation? Then this opportunity may be for you!

Requirements:
✅ Minimum 3 years’ experience in a butchery
✅ Male and female applicants welcome
✅ Reliable, hardworking and able to work in a fast-paced environment

Send your CV to:
📧 [email protected]

Or hand-deliver your CV at:
📍 42 Jabulani Selepe Street, Bethal

📥Closing Date: 27 May 2026

FB Slaghuis — Quality meat. Quality service.

15/05/2026

Ek het verlede week meer as 20 reaksies op my plasings gekry! Dankie almal vir jul ondersteuning! 🎉

Maak elke Vrydag Hamburger Night met FB Slaghuis se heerlike patties! 🍔🔥Niks bring mense beter bymekaar as goeie kos en ...
15/05/2026

Maak elke Vrydag Hamburger Night met FB Slaghuis se heerlike patties! 🍔🔥

Niks bring mense beter bymekaar as goeie kos en kwaliteit tyd om die tafel nie. Met ons wye reeks patties kan jy elke week iets anders probeer en steeds daardie perfekte burger-aand geniet.

Ons patty reeks sluit in:
Beef | Chicken | Ostrich | Cheese Patties | Banting Chicken | Banting Beef | Boerie Patties

✅ A-graad vleis
✅ Junk free
✅ Gehalte gewaarborg

En die beste van als?
Gratis aflewering in Bethal 🚚

Maak gesinstyd iets om na uit te sien en begin julle eie Vrydag-tradisie saam met FB Slaghuis.

📞 Bestel vandag nog: 066 227 3300

🥩 Is jy ń Pensionaris? Dan is Donderdae jou dag by FB Slaghuis!Geniet 5% afslag op alle aankope elke Donderdag wanneer j...
15/05/2026

🥩 Is jy ń Pensionaris? Dan is Donderdae jou dag by FB Slaghuis!

Geniet 5% afslag op alle aankope elke Donderdag wanneer jy jou ID saambring. Ons gewilde Pensionaris Hamper vir slegs R500 is ook steeds beskikbaar, propvol kwaliteit vleis teen ongelooflike waarde.

By FB Slaghuis glo ons goeie kos bring families bymekaar. Dankie vir julle lojale ondersteuning. 🤩

For the moms who didn’t just raise us… they seasoned, marinated, and made life tender in every way that matters. You’re ...
10/05/2026

For the moms who didn’t just raise us… they seasoned, marinated, and made life tender in every way that matters. You’re the real reason everything turns out well done in the end.❤️

Happy Mother’s Day from all of us at FB Slaghuis - where we know a good cut, and we know a great mom when we see one.🤗🥩

🎈Visit FB Slaghuis and POP🎈 a balloon for a chance to win one of our lovely prizes. Because every mom deserves a sweet s...
07/05/2026

🎈Visit FB Slaghuis and POP🎈 a balloon for a chance to win one of our lovely prizes. Because every mom deserves a sweet surprise, a friendly smile and a little extra spoiling. ❤️

Join us on 8 & 9 May 2026 only and let’s see what prize pops up for you! There will only be 16 balloons in total!

Exclusively for all the moms. We can’t wait to welcome you. 🌸

Address

Jabulani Selepe Street 42
Bethal
2310

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FB Slaghuis / Butchery Bethal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category