31/03/2026
Ewige Lig Pretoria: Paasdienste Vrydag, 3 April 2026 om 08h00 en 10h00. Die prys is vir jou betaal. Koop die tyd uit vir 'n spesiale oggend.
Ewige Lig Kaap, Vaalwater, Alldays en Mosselbaai het ook 'n Paasdiens om 09h00.