24/05/2025
Die dag is hier en ons kan nie wag om saam met julle almal te kuier nie 🥳
Onthou:
- Kaartjies is aanlyn beskikbaar tot 12:00.
- Kaartjies sal by die hek beskikbaar wees.
- Bring jou koelboks met ietsie te drink (R100 per koelboks ingangsfooi).
- Koeldranke en ys sal beskikbaar wees om te koop.
- Bring n kampstoel of kombers, maar los die sambrele en gazebos tuis.
Hekke maak 14:00 oop! Sien julle daar!